Sasolburgse gemeenskapradiostasie afgebrand

Deel op

arson2Sasolburg se gemeenskapsradiostasie Karabo FM is afgebrand in ‘n oënskynlike brandstigtingsaanval, het direksievoorsitter, Sam Mkhwanazi gesê.

NUUT!

Twee gewapende mans wat hul gesigte verberg het, het in die ateljee ingekom met 25 liter petrol. Hulle het dit Saterdagnagoral uitgegooi en daarna die plek aan die brand gesteek,” het hy gesê.

Hy het gesê die twee het beveel dat die aanbieder in die ateljee die gebou verlaat voordat hulle dit aan die brand gesteek het om 21:00.

“Ons weet nie hoekom die stasie [af]gebrand is nie. Die hele gebou is vernietig en ons harde werk van vyf jaar is vernietig binne twee minute...

Hy het gesê die stasie het ‘n normale verhouding met die inwoners in Sasolburg en hy kan nie verstaan ​​hoekom mense verkies het om dit af te brand nie.

“Mense was lief vir die stasie, dit is ‘n groot verlies vir ons,” het hy gesê.

Vrystaat se polisie was nie dadelik beskikbaar vir kommentaar nie. – Sapa

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.