Klag teen Piet Croucamp by die Universiteit van Johannesburg gelê

Deel op
Piet Croucamp loop te koop met sy "hoë linkse IK"
Piet Croucamp loop te koop met sy “hoë linkse IK”

Ná die onlangse omstrede veldtog wat dr. Piet Croucamp teen dr. Louise Mabille van Tuks gevoer het, het mnr. Johann Botha van Johannesburg ‘n klag teen Croucamp by die Universiteit van Johannesburg aanhangig gemaak oor sy “onprofessionele en onetiese gedrag”.

Die teks van sy brief aan die universiteitsbestuur is op die Engelse praag te vinde.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.