
Die Krieketraad van Engeland en Wallis gaan dringend ondersoek doen na die inval van Suid-Afrikaners in graafskapskrieket. Tydens 'n graafskapskampioenskap vroeër dié week, was daar nie minder nie as vyf Suid-Afrikaners in elke span nie.
Die BBC sê behalwe een is almal ingeteken onder 'n wet wat gelyke werksgeleenthede bied aan werkers van lande wat handelsooreenkomste met die Europese Unie het.
дровяные печи каменкилобановский обыск