‘n Monet-skildery haal R317 miljoen in New York

Deel op

'n Skildery deur die Impressionistiese skilder Claude Monet uit 1873, Die spoorwegbrug by Argenteuil, is gisteraand in New

Image

Monet-skildery

York vir die rekordbedrag van R317 miljoen verkoop. Die vorige rekord vir 'n skildery deur dié kunstenaar was R280 miljoen.

Deel op

Buitelandse kopers het die veiling by Christie oorheers weens die swak dollar. Ander kunstenaars wie se werke onder die hamer gekom het, was die beeldhouers Auguste Rodin en Alberto Giacometti. Altesame R2,1 miljard se werke is verkoop, maar tog het 14 van die 58 items nie kopers gevind nie.

Christie se afslaer Christopher Burge meen dat dit vir die beste werke daar steeds 'n rooiwarm mark bestaan en dat baie goeie pryse behaal is.

Die bod op 'n bronswerk deur Rodin, genaamd Eva, groot model – weergawe sonder rots, is op R145 miljoen rand toegeslaan, wat ook vir dié Franse beeldhouer 'n rekord was.

купить футболку хаки детскуютопкарго развод

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.