Bees Roux keer tot rugby terug en swart gesin vergewe hom

Bees Roux
Bees Roux

Bees Roux sal binnekort as slot vir die Goue Leeus uitdraf, terwyl die familie van die swart metropolisieman van Pretoria, Johannes Nshimane Mogale, hom “onvoorwaardelik vergewe het”.

In 2010 het die rugbyspeler die 38-jarige sersant op straat in Hatfield doodgeslaan en die jaar daarop in 2011 ‘n opgeskorte vonnis van 5 jaar tronkstraf ontvang. Van die voorwaardes van sy pleitooreenkoms was dat hy R750 000 se vergoeding aan Mogale se gesin betaal.

Die breier van die Leeus, Johann Ackermann, het Maandag bevestig dat Roux (31) heel moontlik as slot gekies vir dié span gekies sal word tydens die komende Curriebekerseisoen. Volgens Manie Booysen, die uitvoerende hoof van die Goue-Leeus-rugbyunie (GLRU), is daar “tegnies gesproke hoegenaamd geen beletsel om Bees te kies nie. Dit sal jammer wees as mense sy betrokkenheid nou verkeerdelik wil beoordeel. Die ou het mos berou gehad.”

Die unie het Roux self genader omdat hy tans probleme ondervind om sy slotposisies te vul. Roux sal tydens die Curriebekerreeks per wedstryd betaal word en het reeds gister saam met die res van die span in Johannesburg geoefen.

“Ons kies hom ter wille van rugby en om geen ander rede nie. Hy is ‘n slot wat beskibaar is noudat hy van oorsee af teruggekeer het,” meen die afrigter, Johann Ackermann. Ons is in ‘n penarie aangesien daar geen ander spelers met ons ‘n kontrak geteken het nie, dus wil ons hom graag in die span intrek en kyk hoe dit gaan.”

Die briewe waarin die Mogale-gesin hul vergiffenis aan Bees Roux uitspreek, het dit vir die unie makliker gemaak om na Roux as speler te kyk.

“Ons het twee briewe wat uit 2011 en 2013 dateer, waarin die ouers en die gesin persoonlik hul seën daaroor uitspreek dat hy rugby speel en waarin hulle hom selfs vir Suid-Afrika wil sien speel,” het Ackermann gesê.

“Dit het ons ‘n taamlik positiewe uitkyk gegee aangesien hulle (die familie) gewillig is om hom te vergewe en hom ‘n tweede kans in die lewe te bied.”

‘n Maand nadat hy op die aanklag skuldig gepleit het, het die Bloubulle-rugbyunie Roux weens kontrakbreuk afgedank en hy het later ‘n kontrak met die Franse klub, die Bordeaux-arende, opgeneem.

In 2012 het hy by die Italiaanse span Treviso aangesluit, vir wie hy tot aan die einde van vanjaar se Europese seisoen gespeel het, terwyl hy ook in die Suid-Afrikaanse Barbare-span in hul wedstryd teen Saracens in Mei uitgedraf het.

Pas nadat hulle ‘n plek in die 2014-Super-Rugby-toernooi deur ‘n punteverskil met die Suidelike Konings in hul promosie-relegasiewedstryde behaal het, bevind die Leeus hul in ‘n krisis wat die slotposisie betref.

Kaptein JC Janse van Rensburg, wat die hoofanker in die voorry vir die Leeus was, het die span verlaat om vir Bayonne in Frankryk te gaan speel, terwyl Julian Redelinghuys oor die naweek ‘n langtermynbesering opgedoen het.

“Ons kyk daarna om nog ‘n slot van iewers af te leen aangesien ons tans net drie fikse slotte in Ruan Dreyer, Jacques van Rooyen and CJ van der Linde het,” het Ackermann gesê.

James Adams, Roux se agent, het gister gesê geen kontrak is gefinaliseer nie en hy onderhandel ook met ’n ander unie wat in Roux se dienste belangstel.

Adams het toegegee plaaslike unies is versigtig om ’n kontrak met Roux te sluit.

Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) meen die GLRU oortree geen regulasies met Roux se toevoeging tot hul oefengroep nie.

“Daar is niks wetliks of grondwetliks wat spanne daarvan weerhou om spelers met ’n misdaadgeskiedenis te kies as hulle wil nie,” was Saru se kommentaar.

Roux was nie giste vir kommentaar beskikbaar nie. – praag en Sapa

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.
  • jas stegmann

    Jammer
    vir die rugbyspeler Bees Roux maar hy laat toe dat hy misbruik word
    deur die gewetenlose bedrywers van die Nuwe Suid-Afrika in ‘n siek
    versoeningsklug wat al twintig jaar voortsleep.

    Hoe
    lekker vir die Naspes-pulpkartel om vanoggend weer uit te basuin Roux
    het ‘n “Tshwane-metropolisielid op straat in Hatfield doodgemaak”.

    So
    asof Wit mense met die voornaam Bees elke tweede dag vermetele Swart
    gemors wat in polisie- en verkeersman-uniforms in ons strate paradeer
    en witmense in lokvalle voorlê en tart, “doodmaak”.

    Hierdie
    versoeningsklug het baie bedrywe maar altyd net een ontknoping: Die
    lydende, verontregte Swart slagoffer van Wit geweld het hierdie
    yslike grootmoedigheid om sy oortreder te vergewe, is dit dan nou nie
    Christelik nie, is dit dan nou nie die alleropenbaring van
    naasteliefde nie.

    Soos
    die spreekwoord lui: Soetkoek. Alles soetkoek deurtrek met strignien
    wat onverteerbaar in die Afrikanervolk se keel vassteek. En dis nie
    net ‘n vermaning wat aan die bedrywers van hierdie versoeninsgklug
    gerig moet word, ‘n vermaning moet ongetwyfeld by Bees Roux uitkom hy
    laat toe dat hy ‘n slagoffer van ‘n klug gemaak word waarvan hy die
    nie die vaagste benul het wat die omvang is, deur in die swart
    komedie mee te speel nie.

    Kan
    Roux verstaan as hy gevra word: Maar Bees, waarom? Doen jy dit vir
    geld?

    Nie
    te lank gelede nie was daar een van die Blanke veroordeeldes in die
    Worcester-bomontploffing wat, genugtig weet onder watter druk ná
    hoeveel jaar in ‘n ANC-tronk, die ver, verlangse familie van ‘n
    beweerde slagoffer om verskoning vra, daardie slaprug van ‘n
    sogenaamde menseregtekommissaris Leon Wessels wat altoos soos die
    skoothondjie wat hy is, kef-kef in die omgewing is om te beaam, julle
    wrede luise, dankie tog vir sulke Swart goedhartigheid waarvan die
    dieptes onpeilbaar is.

    Dat
    die vyand van die Afrikanervolk, dit is nou veroordeelde terroriste
    soos Nelson Mandela maar ook daardie bende bekend as joernaliste wat
    vir die Nasperspulpkartel werk, daarvan hou om dinamietkerse op die
    koek te plaas, is vir waarnemers aan die regte kant van die politiek
    al lankal algemene kennis, trouens hierdie indruk van die saak loop
    die gevaar om as vervelig afgemaak te word.

    Maar
    dis telkens soos die tand van ‘n tuinvurk in die oog as hulle met die
    versoeningsklug besig raak, die Bees Roux-biegepisode deel van ‘n
    balanseringstoertjie waarin ‘n Wit rugbyspeler wat hom in ‘n oomblik
    van woede te buite gegaan word, in die skaal geplaas word teen die
    duisende gevalle waarin Afrikaners onder epidemiese Swart geweld
    swig, die jongste waar die 60-jarige mev. Vermooten vir die tweede
    keer in haar lewe ‘n Swart terreuraanval moes deurstaan maar hierdie
    keer moes sien hoe hulle haar man in koelen bloeden doodmaak.

    Die
    ander deel van die versoeningsklug is wanneer die naasbestaandes van
    die letterlik duisende Wit slagoffers van Swart geweld onder die
    aanmoediging van ‘n predikant of pastoor die oppervlakkige bieg van
    ‘n Swart aanvaller wat aan die pen ry met gesmelte en
    vergewensgesinde harte aanhoor. En dié goed gebeur so dikwels, jy
    sou sweer dis deur daardie onbevooroordeeldste van biegvaders wat die
    ganse mensdom beskore was, ja, daardie een wat God tereg wil wys
    omdat, volgens die Bybel, God homoseksualisme veroordeel, dit is nou
    die Swart biskop in diens van Moeder Engeland, Desmond Tutu,
    georkestreer word.

    Laat
    daar maar reguit aan Bees Roux gesê word: Jou bieg stink. Tien maal
    erger as die doen en late van Tutu en sy kommissie.

    • Pretorius

      Ja regtig ek verstaan jou punt heeltemaal. As hulle ons vermoor hoef hulle nie jammer te se nie hulle hoef ook nie geld aan slagoffers se families te betaal nien Hulle is altyd onskuldig want hulle is swart alles is mos apartheid se skuld. Jammer vir die vernedering wat Bees moes deurgaan. Ek kan myself indink deur watse hel en stres hy en sy familie moes deurgaan. R750 000 is baie geld net omrede jy jouself verdedig teen n dief wat gedink het hy gaan jou besteel en daarmee wegkom. Gellukkig het ou bees hom goed ged****nner. Ja nou kan die arme benadeelde familie van die skelm polisieman bietjie geld spandeer voor hulle nog n slagofer soek om te roof.

  • ShannonVoyager

    Enigste ding in Puttoria wat `n spietkop kan teewerk – `n “Moord Bees”