praag begin ‘meem’-veldtog om stereotipering van Afrikaners teen te werk

Deel op

NPVWL_domenregspraag het ‘n ‘meem’-veldtog begin om die stereotipering en verguising van Afrikaners in die hoofstroommedia, veral Naspers, teen te werk. N.P. van Wyk Louw se foto sal saam met allerlei slagspreuke gebruik word met die gedagte dat dit viraal op die internet, per e-pos en via sosiale media sal versprei.

Neem self hieraan deel deur die skakel na hierdie bladsy onder u vriende en kennisse te versprei of klik op die “deel”-knoppie vir Facebook en Twitter hiernaas.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.