Chinese belê in historiese wynlandgoed

Deel op

valdeviePerfect China, wat ’n belang van 51% in Perfect Wines of South Africa besit, het pas die Val de Vie-wynlandgoed tussen die Paarl en Franschhoek, gekoop.

Dit is die eerste Chinese belegging in die plaaslike wynbedryf. Dit sluit die wynplaas van 25 ha en die historiese herehuis in en is bekend vir sy Rhône-styl wyne

Hein Koegelenberg, voorsitter van Perfect Wines of South Africa en uitvoerende hoof van die wynlandgoedere La Motte en Leopard’s Leap, wou nie die koopbedrag bekendmaak nie.

’n Groter, baie duur vatverouderingskelder word in die vooruitsig gestel, en die herehuis, wat van 1783 dateer, sal in ’n Hugenote-museum omgeskep word.

Perfect Wines of South Africa voer sedert 2011 wyne uit na China.

Koegelenberg sê L’Huguenot, die wynhandelsnaam wat spesiaal vir die Chinese mark geskep is, is verantwoordelik vir byna 50% van die totale Suid-Afrikaanse wynuitvoer na China.

Perfect China versprei L’Huguenot in die Verre Ooste sowel as in Maleisië, Thailand, Hongkong, Indonesië, Singapoer, Taiwan en Viëtnam as deel van die strategie om Suid-Afrikaanse wyntoerisme in China te bemark.

Koegelenberg se span het aanvanklik op eie koste Franschhoek se toerismegids in Mandaryns vertaal en 60 000 eksemplare in China versprei.

 

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.

29 thoughts on “Chinese belê in historiese wynlandgoed”

  1. Hierdie Chinese is nie verniet hier nie. Zuma vertrou hulle asof hulle sy broers is. Hulle is met duistere planne en ‘n doel vir die land. Daar mot goe van hierdie ongewensde volksvreemdes ontslae geraak word.

      1. Gas hierdie mense is hoogs gespesialiseer en dit gaan oor die minerale en ander bronne wat die land hulle kan bied. Die oosterse lande stel al meer in Afrika en Suid Afrika belang. Net soos die Nigeriërs hier is om prostitusie en drugs te bevorder so het die Oosterse mense ook hulle verskuilde agendas. Die land bied hulle daardie geleenthede wat hulle nie in ander lande sal kry nie en dit as gevolg van ‘n regering wat net na hulself omsien en nie omgee wat met die land gebeur nie. Hierdie land is oop vir misdaad en wat daarmee gepaard gaan. Daar is meer veiligheidsmag lede wat polisie oppas as wat daar op ons land se grense is.

        1. Ons renoster uitwissing word direk gekoppel aan die regering se vriendskap met die Sjinese.
          Nie een van die twee rasse het beheer oor hulle drange nie.

  2. Ja hierdie is maar net die begin van die inval van die geel-nasie. Australie het seker sy kapasiteit bereik.

  3. Dagsê Seg en Willy.

    Hoop nie hierdie nasie omskep die wynlanderye in ryslande en begin saki maak nie.

    1. Hallo Soet Engeltjie. As jy wil, wil ek vir jou iets skryf maar nie op ‘n openbare forum oor daardie mail. Daar is skreiende leuens in die inhoud.

          1. More seg Soetste en oom Willy [LOL] Ek was op die FB soms ‘n paar keer geblok. Ongeluk kan mens net een FB rekening per selfoon nommer registreer. Om sonder enige selfoon nommer ‘n FB rekening oop te maak installeer Mozilla Firefox op jou PC. Delete cookies en maak jou FB rekening oop. Ek moes dit baie doen toe hulle my verban het op Nuus24 soos ek geseg het, hier na die end se kant toe, tot drie vier keer per dag.

          2. Nou wat is dit met julle twee – ek is seker jou ma het vir jou geleer dit is nie mooi om in n geselskap te sit en fluister agter
            jou hand dat die ander nie kan hoor wat julle se nie. Praat dat ek en die ander ook kan hoor waarvan julle praat. 😉

          3. Riempie dit is ‘n lang storie, maar kom ek seg jou in kort. Op NUUS24 was daar ‘n paar mense wat mekaar aangevat het en dinge het soms bietjie rof geraak en hand uitgeruk. Mens moes ‘n FB rekening gehad het om daar deel te kon geneem het aan die forum. Indien iemand soms so n bietjie erg geraak het, het NUUS 24 jou summier verban en moes jy die hele registrasie proses van nuwe e-mail adres, FB profiel en wat daarmee gepaard gaan van vooraf oor doen. So het die gebeur dat aangesien ek rasgebonde, nie rassisties is, het ek ‘n paar keer op mense se tone getrap en was tot vier keer per dag verban. Wat Willy seg is hy hop nie van daardie mense kom oor na die forum toe nie. Dit in kort.

          4. Willy ek is en was nog nooit ‘n FB aanhanger nie en het dit uitsluitlik vir NUUS24 gebruik. Die sosiale netwerke bly ek maar weg van. Nuus forums soos hierdie en Maroela het mens gelukkig net ‘n e-mail adres nodig. Baie veiliger so ek ook seg.

          5. Presies ek ook nie Seg. En hierdie forum lyk vir my tot op hede veilig. Ek gaan weer later na die workout kom in loer. Tot dan dan hou solank die fort.

      1. Riempies dit is net wat Zuma wil hê die mense moet dink. Hy is ‘n uitgeslape hond en behandel die flenter oog nasie en die koelies beter as sy eie mense. Hoe dink jy, behalwe die belastingbetaler, finansieer hom? Hierdie gemors is meer uitgeslape as wat ons besef en speel sy kaarte baie versigtig. Kyk net na die wapen skandaal. Die verkiesing is naby en hy gaan dit uitstel tot na die verkiesing. Net na die verkiesing gaan e-tol ook ingestel word.

        1. Zume kry te veel krediet vir sy planne.
          Ek dink hy maak ook van sy eie planne, en dit strook nie heeltemal met sy Joods/Engelse se agenda nie.
          Wat maak die Amerikaanse weermag hier???
          Suid Afrika is nou oop vir al die wêreld moondhede, en Amerika sal nie graag wil sien dat China met die koek wegstap nie.
          Amerika het te veel skuld, veral aan China, en as die SA skatkis na China gaan, sal die Amerikaners nooit hulle skuld kan betaal nie.
          Amerika het net EEN kans.
          Onderhandel met die Boere.

          1. Arnieann Zuma het sy eie verskuilde agenda en die hoogste bieër stap met die bot weg. Hy stel, sy en sy kaders, se welstand en finansiële welstand bo alles ten koste van sy eien mense wat vir hom gestem het.

  4. China sal vat watookal hulle kan kry. Daar is geen gewete nie. Hulle sal n plek plat stoomroller as dit in hul belang is. Hulle het ongelooflike populasie getalle en n regering slegter gevaarliker en magtiger as al die klein dom afrika diktatorjies. Die k4ers weet nie hoe slinks hierdie lot is nie, en anders as ons wittes, gaan die lot geen simpatie met hulle he as swartman die slegste van die “deals” afkom nie. Dit maak my hartseer en bly op dieselfde tyd.

    1. Liezel hierdie mense se einddoel is wêreld oorheersing en niks anders nie. Hulle sal nie stop voordat hulle dit bereik het nie. Dit sal nie in my tyd gebeur nie, maar dit is hulle doelstelling. Hulle het geduld en tyd is nie vir hulle ‘n probleem nie. Dieselfde taktiek was wat die ANC gebruik het om die land oor te vat sonder om ‘n skoot te skiet.

      1. Seg Net jy gee die swartes te veel krediet hulle
        het nie die vermoe om vir more of langtermyn strategies te beplan nie – hulle is net die bruikbare idiotiese instrument in die hande van die NWO wat hulle visier het op die ongerepte Afrika kontinent – die swartes besef nie eens dat hulle in hulle totaliteit “as expendable” geklassifiseer is nie. Daarom hou die NWO orde hulle gelukkig met ego polering en rykdom – al wat vir n swarte belangrik tot hulle bruikbaarheid nie meer nodig is nie.

        1. Riempies, nee jy verstaan verkeerd ek het hier van die flenter oog nasie gepraat. Indien mens na hulle politieke langtermyn doelwitte kyk het hulle wêreld oorheersing in hulle visiere. Hulle begin by die swak skakels in die wêreld ekonomie wat van 1994 af tot nou toe Suid Afrika ‘n ideale afspring plek maak.

          Die mense wat se koppe van hout gemaak is, is te dom daarvoor en al wat hulle sien is wat nou gebeur en wat hulle nou kan skep. Wat in die toekoms gebeur skeel hulle min.

          1. Dit mag so wees hou egter ook ingedagte dat hulle al n derde van Amerika besit wat reeds ontwikkel is met infrastruktuur – Afrika mag moontlik vir hulle belangrik wees t.o.v. n kosmandjie.
            Maar goed dit mag ook met die visier op ander doelstellings wees – Europa gaan hulle nie werklik n voet in die deur kry nie dit is NWO terrein. (op hierdie stadium).

          2. Riempies, hierdie mense stel belang in die land se “base minerals” soos mangaan, yster erts, steenkool ens. Ons het van die meeste en hoogste gehalte of kwaliteit produkte ter wêreld. Hulle voer dit in en verwerk dit. SA is te onnosel om die geleentheid aan te gryp en sy eie minerale te verwerk en sodoende werk te skep. Ons koop dan weer daardie selfde verwerkte produkte ten duurste aan. Afrika is hoog op hierdie mense se prioriteit lys.

          3. Jy is reg – ek het nie so daaraan gedink nie – en nou hierdie beherende aandeel in een van die grootste wynplase! en bo in Afrika is hulle ook al goed ingeburger met grond eienaarskap met voedsel verbouing wat deur Sjinese werkers verbou word net vir die Sjinese mark in Sjina.
            Hierdie Sjinese praat nie hulle doen net saggies.

Die kommentaar is gesluit.