Boer van aanranding beskuldig ná 5 jaar

Deel op
Flippie Engelbrecht
Flippie Engelbrecht

‘n Wes-Kaapse boer wat daarvan beskuldig word dat hy ‘n tiener erg aangerand het, sal binnekort in die Ashton-streekhof verskyn, het The Star Maandag berig.

Flippie Engelbrecht was 15 jaar oud was toe hy en sy pa in Januarie 2008 op pad huis toe van ‘n plaas aangeval is.

Volgens die berig het sy kop tydens die aanval ‘n wyntenk getref, waarna hy later blind geword en epileptiese aanvalle begin kry het.

The Star berig Engelbrecht het brandwonde opgedoen toe hy in September ‘n epileptiese aanval gekry en in ‘n kookvuur geval het. Sy hande is intussen geamputeer.

Dit is nie bekend hoe die eerste vermeende aanranding verband hou met die tiener se latere beserings nie. – Sapa

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.