Misdaad is oorlog! s? konsultant

Deel op
In ‘n opspraakwekkende artikel in ‘n Johannesburgse dagblad het die bekende konsultant en veranderingsdeskundige, dr. Bertie du Plessis, beweer dat Suid-Afrika so te sê in ‘n militêre konflik of "laegraadse burgeroorlog" verkeer. Hy meen "die polisie gaan ons nie regtig help nie" en doen aan die hand dat lede van die publiek moet saamwerk om mekaar teen die aanslag te beskerm.

нужна справка из наркологического диспансералобановский александр компромат

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.