Konserwatiewes vertrou nie media nie

Deel op

Vyf-en-sewentig persent van die Republikeine en konserwatiewe kiesers in die VSA sê die media is te liberaal. Demokrate en liberale is meer geneig om te sê die media is “omtrent soos dit behoort te wees,” met 57% en 42% onderskeidelik.

Die bevindinge is deur ‘n Gallup-meningspeiling bekendgemaak.

Van gematigdes en onafhanklikes, dink onafhanklikes 50% die media is te liberaal en 50% van die gematigdes sê hulle dink dis net reg.

Amerikaners bly grootliks lugtig vir die media, met 55% wat sê hulle het min of geen vertroue in die media om die nuus volledig, akkuraat en regverdig weer te gee nie en 60% sien vooroordeel op een of ander manier.

Hierdie idees word grootliks bestendig in vergelyking met verlede jaar, ten spyte van die media-landskap wat al hoe sneller verander.

лобановский александр игоревич класс

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.