CIA erken dat Obama en volgelinge nie hele aanval gevolg het nie

Deel op
Leon Panetta, direkteur van die CIA, het erken dat daar ‘n 25-minute stilte tydens die aanval op Bin Laden se blyplek was waartydens die lewendige uitsending van die kameras wat op die helms van die Amerikaanse spesiale magte gemonteer was, afgesny is.

‘n Foto wat vrygestel is deur die Withuis wys die president en sy volgelinge in die situasie kamer wat gebeure soos dit ontvou, volg. In werklikheid is hulle het min kennis van wat daar gebeur het gelaat.

In ‘n onderhoud met PBS, het Panetta gesê:. “Ek kan jou vertel daar was ‘n tydperk van byna 20 of 25 minute waar ons regtig nie presies geweet het wat aangaan nie. En daar was ‘n paar baie gespanne oomblikke soos wat ons gewag het vir meer inligting.”

“Ons het nie’ n direkte vloei van inligting oor die werklike verloop van die operasie gehad nie.”

Die President het net geweet die sending was suksesvol nadat die spesmagsoldate se bevelvoerder die woord “Geronimo” op die radio gebruik het, ‘n kodewoord om te rapporteer dat hulle Osama doodgemaak het.

о беременностиДанильченко Юрий прокурор

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.