Nuwe Firefox-webleser gratis in Afrikaans

Deel op

Firefox, die gratis webleser deur Mozilla, het so pas ‘n nuwe weergawe, Firefox 4.0, bekendgestel. Dis goeie nuus vir Praaglesers wat onlangs met ouer weergawes van Internet Explorer soos 6.0 en 7.0 gesukkel het om ons webwerf te lees. Klik hier om Firefox gratis af te laai en te installeer.

Volgens Firefox is die nuwe weergawe tot ses keer vinniger as die oue. Dis ook makliker om verskillende bladsye deur middel van oortjies te lees en om oortjies en boekmerke te organiseer.

осушитель сжатого воздухаФильчаков прокурор

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.