Gustav Venter: Die derde bestaanskrisis en die volk

Alle volke is bestem om te verdwyn, sommige gouer as ander. Dit kan wees dat die Afrikaner een van die volgende volke is om in die vergetelheid weg te val, en as dit die geval is, sal dit wees weens … Lees verder

Europese LP eis dat SA plaasmoorde bo-aan die sakelys geplaas word

Janice Atkinson, ‘n onafhanklike Lid van die Europese Parlement vir die Suid-Oostelike streek van Engeland, asook ‘n vorige lid van die UK Independence Party (UKIP), het ‘n parlementêre stemming aangevra waarin plaasmoorde in Suid-Afrika veroordeel word.

Haar mosie teen plaasmoorde … Lees verder

Brief: OGOTTERS het Afrikaans genasionaliseer

Afrikaans as taal se rommelstatus word haarfyn beskryf in 1 Korintiërs 13 en 14 :1-25: die verwantskap tussen die liefde, taal en profesie (godsdiens).

Lees en laat daar ‘n lig vir jou sowel as die ganse Afrikaanse mediabedryf opgaan.

Want … Lees verder

Brief: Die rubicon wat Afrikaans moet oorsteek

Ek het my al voorheen op Praag se welwillendheid beroep wanneer ek weens sensuur nie toegelaat word om my mening op LitNet te lug nie. Ek hoop ek kan dit hierdie keer weer doen. Op LitNet geniet politieke korrektheid voorkeur … Lees verder

Lesufi wil Afrikaanse skole afskaf

Die VF Plus in Gauteng het die LUR van onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, veroordeel as onkundig nadat hy vandag in die media aangekondig het dat daar geen plek meer is vir enkelmedium-skole in die provinsie nie. Lesufi het weer … Lees verder

Dan Roodt: Engels lei tot dwelms en domheid op skool

Vroeër vandag het ek iets getwiet wat myns insiens voor die hand liggend is:

Lees verder

Leon Lemmer: Jacques Pauw oor Suid-Afrika as ‘n ‘gangster’-staat

In sy boek, The president’s keepers: Those keeping Zuma in power and out of prison (Cape Town: Tafelberg, 2017, 423p; Amazon Kindle $17,66) beskryf Jacques Pauw Suid-Afrika as “Zuma’s gangster state – the state within the state” (Kindle 3741). Suid-Afrika … Lees verder

Zürich-polisie verbloem etnisiteit van misdadigers om ‘xenofobie’ te bekamp

Zürichse kantonale polisie sal amptelik die eerste polisiemag in Switserland word om nie die nasionaliteit van oortreders in amptelike kommunikasie in te lys nie om “xenofobie” te bekamp.

Dit is bekend gemaak deur die stadsraadslid en sekuriteitshoof Richard Wolff (60) … Lees verder

Berlynse polisie deur Moslem misdaadgroepe geïnfiltreer

‘n Student in Duitsland het vasgestel deur te snuffel op die internet dat die neef van die een van die voorste misdaadbase in Duitsland nou ‘n lid van die Berlynse polisiemag is.

Die Berlynse polisie ondersoek tans ‘n klanklêer van … Lees verder

Plaasmoorde haal die nuus in Nederland

Plaasmoorde in Suid-Afrika word vandag prominent in die Nederlandse dagblad De Volkskrant se meningsblad behandel. Volgens die opskrif word die “stille oorlog in Suid-Afrika gevoed deur ‘n korrupte regering”. Die skrywer van die artikel, Rogier Witlox, meen dat Nederland `wat … Lees verder

Swartes begin nou geld eet (letterlik)

Oor die afgelope week was daar twee gevalle van swartes wat video’s van hulself maak waarin hulle voorgee om geld “te eet”. In die eerste video wat rondom 30 Oktober die rondte begin doen het, verskyn twee metropolisiemanne van Ekurhuleni … Lees verder

Dan Roodt: Afrikaners en Europeërs, sy aan sy

Vandat ek op die vasteland aangeland het op hierdie Pro-Afrikaanse Toer van Europa, hoor ek by herhaling die boodskap dat alle Westerlinge eintlik in dieselfde bootjie verkeer. Ons word bedreig deur linkse regerings en snelle demografiese veranderings.

In Bad Godesberg … Lees verder

Leon Lemmer: Die boek wat ek nie wou koop nie

Gestel ek is passievol pro-wit en anti-swart en besluit om ‘n boek te skryf met die titel: Hoe sou dit wees as daar in Suid-Afrika geen swartes was nie? Dit sou my die geleentheid gee om oor ‘n fiktiewe blanke … Lees verder

Katalaanse separatiste hoop migrantestem sal hulle red

Die Katalaanse separatiste hoop dat hul oopgrensbeleid genoeg stemme sal inbring teen die “fascistiese” Spaanse staat.

Die magstryd tussen diegene wat Katalonië se onafhanklikheid ondersteun en diegene wat sy legitimiteit verwerp, het opgewarm, met Josep Lluís Trapero wat as hoof … Lees verder