Suidpunt: En sê nou Suid-Afrika was ‘n Franse kolonie?

Stel jou voor: Engeland en Holland word albei in die laat-1700’s en vroeë-1800’s tussen die akkers geskop. Kaapstad word herdoop tot Le Cap en die stadsbeplanning met ‘n Franse hand dienooreenkomstig met sorg uitgelê. Die sogenaamde “Kleine Parys”, van minder … Lees verder

Leon Lemmer: Die blankes se omsingelde laer

By ‘n vorige geleentheid het ek genoem dat ek ‘n leemte in my opvoeding reggestel het toe ek verlede jaar uiteindelik Hettie Smit se biegroman, Sy kom met die sekelmaan (1937), gelees het (Praag 14.09.2019). Ek het pas … Lees verder

Sydney Gregan: Is die afstigting van die Wes-Kaap werklik ‘n haalbare opsie?

Dr Corné Mulder van die VF Plus het onlangs in ‘n toespraak by die Kaapstadse Persklub gestel dat “ons” toekoms in ‘n onafhanklike Wes-Kaap lê. Meer bepaald dan dat daardie provinsie selfbeskikking deur middel van sesessie (afstigting) moet oorweeg en … Lees verder

Karel Combrinck: De Klerk doen dit weer

Êrens op die internet sien ek in ‘n koerantberig ‘n foto van FW de Klerk met die opskrif:  “Ek sal dit weer doen .” Ek het nie die berig gelees nie, want ek was bang vir naar word. Om te … Lees verder

Leon Lemmer: Plakkers verswelg die eens beloofde land

FA Venter* (1916-1997) was ‘n skrywer van onder meer historiese romans, soos die volgende vier oor die Groot Trek: Geknelde land (1960), Offerland (1963), Gelofteland (1966) en Bedoelde land (1968). Samevattend kan Suid-Afrika, ten minste in historiese Afrikanerperspektief, op Bybelse … Lees verder

Karel Combrinck: Molog en die media

Uiteraard sluit hierdie in ‘n mate aan by Dr Roodt se video oor die walglike skepsel Joe Biden. Ek wil darem net sê dat ek dié stukkie geskryf het voordat ek na dr Roodt se video gekyk het. Miskien kan  … Lees verder

Leon Lemmer: Oor klaviere in Siberië

Die dra van ‘n das is ‘n verskynsel wat in die middel van die 17de eeu, dus in die tyd van Jan van Riebeeck, in Europa begin het. Dit het veral by Westerse mans deel van hulle formele kleredrag geword. Lees verder

VS-verkiesing: het swart amptenare in 4 state die stem gekook?

Die legitimiteit van die Amerikaanse verkiesingstelsel het ‘n geweldige knou gekry. Trump verwerp die uitslag en ‘n bekende ontleder skryf in ‘n nuusbrief dat al vyf state waar die tellery vir 3 ure gestaak is en Biden daarna “wonderbaarlik” alle … Lees verder

Leon Lemmer: Oor Het Jan Marais Nationale Fonds en die Universiteit Stellenbosch

Onlangs is ‘n verslag gepubliseer van ‘n onderhoud wat Murray La Vita met Erna Meaker gevoer het (Netwerk24, 21.10.2020). Meaker is die nuwe voorsitster van die trustees van Het Jan Marais Nationale Fonds (HJMNF). Soos deesdae by universiteitsrade … Lees verder

Amerikaanse Hooggeregshof beveel dat laat stembriewe in Pennsilvanië tersyde gehou en apart getel moet word

‘n Amerikaanse hooggeregshofregter het gelas dat die stembriewe in Pennsilvanië wat na die keerdatum van die verkiesingsdag ontvang is, afgesonder en apart getel moet word. President Trump het vroeër onreëlmatighede in die stemtelling beweer.

In ‘n tydelike bevel op Vrydag … Lees verder

Leon Lemmer: Afrikaners bestempel as onfatsoenlike mense

Andrew Harding, ‘n Brit, is sedert 1991 ‘n joernalis. Hy het eerstehandse kennis van baie lande, insluitende talle Afrika-lande. In 2009 het hy die BBC News se Afrika-korrespondent geword. Harding woon in Johannesburg. In 2018 is die volgende boek van … Lees verder

Onluste in Nigerië — weermag dalk ontplooi

Die goewerneur het Donderdag gesê die Nigeriese weermag het aangebied om in die staat Lagos te ontplooi indien nodig om belangrike sake- en regeringspersele te beskerm.

Onrus het dwarsdeur die staat uitgebreek, wat onder ‘n 24 uur-aandklokreël verkeer. Die onluste … Lees verder

Brief: ‘Bikers is dalk nie boere nie,’ maar hulle is meer Boer as ou Nick…

In antwoord op Nick Serfontein se neerhalende opmerkings oor die motorfietsryers op Senekal, die volgende.

Gewoonlik spreek ek ouer mense aan as oom, maar dit is vir my ‘n eretitel van respek. Iets wat ek nie dink jy verdien nie.

Lees verder

Leon Lemmer: ANC-kamerade as vernietigende jakobyne

Vir inligting oor die ANC as ‘n gewelddadige, terroristiese instansie is daar geen beter of meer gesaghebbende bron nie as Anthea Jeffery se People’s War: New light on the struggle for South Africa (Johannesburg: Jonathan Ball, 2014, 676p; Kindle $9,19). … Lees verder