Leon Lemmer: ‘Die eggenotes agter Afrikaner politieke leiers’

Terwyl ‘n uitvoerende staatshoof in sy amp is, ontvang hy heelwat publisiteit en word hy ‘n bekende persoon. Sy eggenote weerkaats in ‘n mate hierdie bekendheid omdat sy bv soms saam met hom afgeneem word of hier en daar ‘n … Lees verder

Zimbabwe binnekort sonder brood weens valutatekort

Zimbabwe kan binne ‘n week sonder brood wees nadat meelvoorrade afgeneem het weens die land se versuim om  vir ingevoerde koring te betaal, volgens ‘n vertroulike brief wat Maandag aan bakkers deur die land se graanmeulenaarsgroep geskryf is.

Dié radikale, … Lees verder

Video: Dan Roodt oor Afrikaanse ondernemings

Afrikaners en veral jongmense, verkeer tans met hul rug teen die muur. Die ANC se wetgewing maak dit byna onmoontlik om werk te kry by groot maatskappye, wat nog te sê in die staatsdiens wat slegs vir swartes gereserveer is. … Lees verder

Mimi Coertse sing ‘Heimwee’

Luister na die bekende Afrikaanse lied, “Heimwee”, soos uitgevoer deur Mimi Coertse.

Heimwee

My hart verlang na die stilte
van die wye wuiwende veld
ver van die stadsgeluide
en die klinkende klank van geld

Ek is moeg vir die rustelose … Lees verder

Suidpunt: Die Weisheit der Wölfe (resensie)

Hoeveel van die toeganklike Afrikaanse aanlynmedia ken jy wat vandag nog Duitse boeke resenseer? Net een: naamlik, PRAAG. Maar bly ingeskakel, wie weet, dalk resenseer PRAAG binnekort ook Franse boeke… PRAAG kan werklik, net soos Ons eie boek van die … Lees verder

Leon Lemmer: ‘Die opkoms en ondergang van die Afrikaners’?

In 2018 is Jean Oosthuizen se boek, Die opkoms en ondergang van die NG Kerk, gepubliseer (Praag 28.10.2018). Vanjaar het ‘n bundel opstelle van Hermann Giliomee verskyn, The rise and demise of the Afrikaners (Cape Town: Tafelberg, … Lees verder

Isuzu MU-X bied goeie waarde vir geld

Met die vertrek van General Motors uit Suid-Afrika het die Chevrolet Trailblazer wat ‘n teenvoeter vir Toyota se Fortuner en Ford se Everest was, ‘n reusegaping in die marksegment gelaat.

Isuzu, wat ook deel van die GM-stal was, het egter … Lees verder

Dan Roodt: Een radikalisme roep ‘n ander op

In die politiek word daar gepraat van die Overton-venster, dít  wat op ‘n gegewe oomblik in ‘n land as polities aanvaarbaar beskou word, aldan nie. In die tagtigerjare onder PW Botha is die ANC as ‘n terreurorganisasie beskou en kommunisme … Lees verder

Patrick McDermott: Suid-Afrika se mafiapolitiek

Die reënboognasie wys sy kleure. In hierdie indringende artikel, ‘n ware blik van buite, stel die Washingtonse politieke ontleder Patrick McDermott die haglike politieke toestand waarin Suid-Afrika verkeer, aan die kaak. Hy vergelyk dit met ‘n mafiabeleid waarin elkeen, veral
Lees verder

Leon Lemmer: Chris Brink oor die wese van die universiteit

Chris Brink het weer sy opwagting in die plaaslike pers gemaak: In die Daily Maverick op 9 Januarie 2019. Hy skryf dat hy aan agt universiteite op drie kontinente werksaam was en baie ander universiteite besoek het. Hy beskou homself … Lees verder

Brief: ANC-staat is anti-blank as dit by onderhoud van skole soos Hoërskool Driehoek kom

Ek dink die meeste van die ou model C-skole gaan sulke krake in baie van hul geboue en strukture toon soos dié by Hoërskool Driehoek. Niemand sien dit raak nie. Dit is uit die oog uit en die departement doen … Lees verder

Dan Roodt: Stellenbosch is soos goud: ‘n vloek vir die Afrikaner

Volgens ‘n vriend het die digteres Ina Rousseau Stellenbosch iewers ‘n “klein skilderytjie” genoem. Dié frase kom egter nie voor in haar beroemde gedig “Sondag op Stellenbosch”* waarin landelike rus vooropgestel word nie. Ook DJ Opperman het Stellenbosch op ‘n … Lees verder

Leon Lemmer: ‘Afskeid van ‘n volk: Op soek na ‘n toekoms’?

Philip Spies was adjunkdirekteur: toekomsnavorsing by die Buro vir Ekonomiese Ondersoek en direkteur van die Instituut vir Toekomsnavorsing aan die Universiteit Stellenbosch (US). Op LitNet het hy hom uitgespreek teen Russel Botman se Hoop-projek. Pieter Kapp vestig bv die aandag … Lees verder

Duitse hoofstroommedia verdoesel grumoord op twee Duitse tieners

Drie Duitse tieners is voor ‘n aankomende trein ingestamp op die Nürenburgstasie. Twee van hulle is deur die trein omgery en is op slag dood. Die beweerde moordenaars is twee ouer tieners wat Moslem-migrante is.

Ten spyte van die feit … Lees verder