Tuinier in hegtenis as verdagte in Kennealy-saak

Die tuinwerker van die vermoorde Annette Kennealy is gisteraand in hegtenis geneem. Hy heet Kenny Ramatshimbila en het op haar perseel gewoon. Sowel boere in die Louis Trichardt-omgewing as die polisie se woordvoerder, kol. Moatshe Ngoepe, het dit bevestig.

“Annette … Lees verder

Afrikanerbond smeek Ramaphosa vir ‘ministerie vir minderhede’

Die Afrikanerbond het op Sondag 19 Mei voorgestel dat ‘n permanente ministerie van Suid-Afrikaanse minderhede / gemeenskappe gestig word.

In ‘n brief aan president Cyril Ramaphosa het die hoof van die Afrikanerbond, Jan Bosman, die president gevra om ernstig oorweging … Lees verder

VF Plus kon nóg beter gedoen het – Werner Weber

Gedurende die onlangse parlementêre verkiesing het die Vryheidsfront Plus sy aantal stemme meer as verdubbel tot 414 844 om sy aantal setels in die nasionale vergadering tot op 10 te staan te bring. Dr. Dan Roodt het met ‘n veteraanverteenwoordiger … Lees verder

Leon Lemmer: Heart of darkness: Deel 2: As nuwe Suid-Afrika-letterkunde

Eben Venter (gebore in 1954) het in 1986 na Australië verhuis maar sedertdien (periodiek) na Suid-Afrika (Prins Albert) teruggekeer. Hy en sy lewensmaat, Gerard Dunlop, het ‘n restaurant in Melbourne bedryf.* Venter het ‘n roman oor die nuwe Suid-Afrika in … Lees verder

VF Plus veroordeel plaasmoord in Bonnievale

Besonderhede oor ʼn plaasaanval hierdie week in Bonnievale in die Wes-Kaap is ontstellend, maar terselfdertyd ook tekenend van die verskuiwing van die verskynsel van plaasaanvalle na die Wes-Kaap waar dit voorheen haas onbekend was.

In die voorval Maandag op die … Lees verder

Leon Lemmer: RW Johnson: Die nuwe Suid-Afrika, ‘n nagmerrie

Dit is moeilik, selfs onmoontlik, om ‘n lys saam te stel van die verliese wat Suid-Afrikaners sedert 1994 gely het. Uit die blanke oogpunt is die verlies van ‘n gemeenskapslewe een van die sake wat my die meeste hinder. Daar … Lees verder

Suidpunt: Terug na die Nordiese volkere!

Ek moes my rubriek heeltemal oorskryf. Aanvanklik wou ek voorstel dat ons kleiner taaltjies soos Skots-Gaelies leer, om verskeie redes, maar het vanoggend besef ek probeer, globalisties beskou, sand aan ‘n Arabier verkoop.

Selfs al sou Afrikaans heeltemal uitsterf, so … Lees verder

Leon Lemmer: Wannie Carstens: Die hibridisering van Afrikaans en Afrikaners

Doodskoot vir die kreoolsteorie? In hierdie uitgebreide resensie oor Wannie Carstens en Edith Raidt se tweede boek oor Afrikaans, wys Leon Lemmer nie net hul denkfoute uit nie, maar ook die gruwelike slordigheid rondom verwysings in die teks en in
Lees verder

Duitse regses ‘bereid om geweld te gebruik’ – ministerie

Meer as 12 700 Duitse regse ekstremiste is bereid om geweld te gebruik. Die Duitse Ministerie van Binnelandse Sake het so pas dié aankondiging gemaak, volgens die Nederlandse webblad nu.nl. Dit is omtrent die helfte van die totale aantal regse … Lees verder

Leon Lemmer: Heart of darkness: Deel 1: As koloniale literatuur

Heart of darkness (1899) is ‘n novelle van Joseph Conrad (1857-1924). Meer as ‘n halfeeu gelede was dit een van my voorgeskrewe boeke. As ‘n Rose Classic is die teks gratis in ‘n Kindle-weergawe beskikbaar. Conrad is ‘n Pool wat … Lees verder

Dan Roodt: Afrikaner, Eurokaner

Wie en wat is ‘n Afrikaner?

Soos by alle volkere wat vir lang tye oorheers of beset is, het dié vraag al telkemale in die verlede tydens krisistye na vore gekom. Tans, met die juk van die ANC-terroristebewind wat al … Lees verder

Leon Lemmer: David Harrison oor die wit Afrika-stam

David Harrison was in 1980 die regisseur vir ‘n BBC-televisiereeks en het daarna ‘n boek hieroor, The white tribe of Africa: South Africa in perspective (Johannesburg: Macmillan, 1981, 307p), gepubliseer. Die wit “stam” (eintlik: etniese groep/volk/nasie) waarna verwys word, is … Lees verder

Suid-Afrikaanse ondergang byna so erg soos oorloggeteisterde lande s’n – verslag

‘n Internasionale ekonomiese dinkskrum het bevind dat Suid-Afrika ‘n “buitengewone afgang in ‘n hele reeks aanwysers ondergaan het”. Volgens Claude Baissac, hoofuitvoerendebeampte van Eunomix, “vertel hierdie buitengewone daling vir ons dat dít wat ons reeds weet, wat aan die gang … Lees verder