Gustav Venter: Woernael Nommer Een (Sondag agtien Februarie twintig agtien.)

ʼn Woernael, vir dié wat moontlik enige belangstelling het, is ʼn woernaal vir mense wat aan die hardloop is. En met “hardloop” bedoel ek nie iemand wat laat spaander nie. Mense wat my ken weet dat my drentel-, wandel-, stap- … Lees verder

Dan Roodt: Ramaphosa se grondplan kan tot binnestaatlike oorlog lei

Suid-Afrika se hoofstroommedia vier fees oor Jacob Zuma se bedanking as president, maar die onsekerheid oor die land se toekoms het eerder toegeneem as wat dit verminder het.

Vanweë die feit dat Cyril Ramaphosa die “vakature” vul wat met Zuma … Lees verder

Leon Lemmer: Michael Arnheim oor menseregte

Michael Arnheim (gebore in 1944) se pa, ‘n mediese dokter, het in 1933 uit Duitsland na Suid-Afrika gevlug. As 16-jarige het Michael sy studie aan die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) begin. Hy het sy magistergraad op 21-jarige leeftyd met … Lees verder

Brief: Afrikaners het meer te vrees van Ramaphosa as van Zuma

Ek is verstom oor die media se genadelose fokus op mense wat uiteindelik tot ons ondergang lei sonder om op ander wat net so skelm/korrup is te fokus.

Net so word Ramaphosa nou skielik soos Obama voorgehou as die engel … Lees verder

Dan Roodt: Die aap in die Suid-Afrikaanse politiek

Ten minste sedert die Penny Sparrow-voorval, weet ons dat die woord “aap” in ons land uiters gevaarlik geword het. Veral op Engels as: “monkey”. Vir die Afrikaanssprekende klink “monkey” na ‘n verkleiningsvorm; dit het iets kinderliks en vriendeliks. Helaas, het … Lees verder

Suidpunt: Om te skryf, of nie te skryf nie?

Ek sit met ‘n etiese probleem. Miskien kan die PRAAG-lesers my help.

  1. Is dit geoorloof om aan kompetisies deel te neem van die hoofstroommedia of ander organisasies as jy die geld kan benut vir jou eie saak, agenda of ander
Lees verder

Leon Lemmer: Besinning oor nasionalisme en nasiestate

‘n Nasie, volgens die HAT, is ‘n groep enkelinge wat tot dieselfde staat behoort. Hiervolgens is ‘n nasie niks anders nie as die bevolking van ‘n land, dus van ‘n staatkundig-geografiese gebied. Nasionaliteit is die hoedanigheid om aan ‘n nasie/land … Lees verder

Suid-Afrikaanse EU-hoof lê besoek af by Albie Sachs in Clifton

Die hoof van die Europese Unie in Suid-Afrika, Marcus Cornaro, het besoek afgelê by die terroris en oud-regter, Albie Sachs in die miljoenêrswoonbuurt Clifton, te Kaapstad. Cornaro is ‘n linkse Oostenryker wat voorheen betrokke was by die organisering van sanksies … Lees verder

Dan Roodt: Afrikaanshaat is elke taalstryder se ‘rooi pil’

Die vervolging van mense wat Afrikaans praat deur die ANC-owerheid is deesdae op almal se lippe. Helaas heers daar kognitiewe dissonansie, want die verskillende spelers in die taaloorlog huldig onversoenbare sienswyses. Gewoonlik steur ek my nie aan wat konformistiese skrywers … Lees verder

Leon Lemmer: Die selfdood van Europa en Suid-Afrika

As iemand homself om die lewe bring, word dit as ‘n tragiese gebeurtenis beskou. Hy het homself immers ontneem van al die moontlikhede wat verdere lewe kon bied. Voorheen is die woord selfmoord hiervoor gebruik, maar deesdae word voorkeur aan … Lees verder

Motors: Bakkiekoning gekroon!

Om oor bakkies te berig, is amper soos om oor rugby, politiek of geloof te gesels! Die onderwerp ontlok hewige konflik en verskillende menings oor wie nou eintlik reg is. Oor die afgelope paar maande het ek n paar van … Lees verder

Dan Roodt: Ons moet ‘n teenbetoging voor Hoërskool Overvaal hou

Blykbaar gaan die hand vol kommunistiese organisasies, waaronder die ANC, EFF, SAKP, BLF, Cosatu, Sadou, Cosas en Sasco, op 2 Februarie nogmaals voor Hoërskool Overvaal teen Afrikaans betoog. Dis ‘n simboliese datum: die dag toe FW de Klerk besluit het … Lees verder

Leon Lemmer: Oor godsdiens en Afrikaners

Ek het onlangs oor ‘n omstrede onderwerp, te wete homoseksualiteit, geskryf (Praag 16 Desember) sonder dat dit erge negatiewe kommentaar ontlok het. Vandag is my tema godsdiens of eintlik religie,* want dit gaan nie uitsluitlik letterlik om diens … Lees verder

Brief: Afdwing van Engels flankeer met volksmoord

Ek het gister afgekom op ‘n brief wat ek op 28 Februarie 1996 aan Rapport geskryf het vir publikasie op die brieweblad. Dit het nie verskyn nie.

Hier volg die brief verbatim wat ek nou vir oorweging stuur aan Praag … Lees verder