Vermaak: Solidariteit se “krisisberaad”, ‘n resensie

Lede van die sogenaamde “Solidariteitbeweging” wat vandag ‘n “krisisberaad” by die Voortrekkermonument gehou het, het telkens beklemtoon dat hulle graag met die “ANC wil praat” of tesame met die regering “wedersydse respek tussen gemeenskappe” wil kweek. Maar terselfdertyd is gesprek … Lees verder

Afrikaans kry die doodskoot op SAUK-TV

Terwyl die gewilde Afrikaanse televisienuus reeds tydelik opgeskort is ter wille van die sokkerwêreldbeker wat op SABC2 uitgesaai word, het dit bekendgeraak dat Afrikaans ná die sokker byna heeltemal op TV afgeskaf gaan word.

Slegs enkele Afrikaanse programme gaan op … Lees verder