Voorgedra tydens ‘n vergadering te Villeria, Pretoria, op 13 Julie 2013
My ouma aan moederskant het eenkeer vir my gevra: “Kind, hekel jy dan nooit?”
Toe vra ek vir haar: “Ouma, skryf Ouma dan nooit boeke nie?”
En ‘n … Lees verder
Voorgedra tydens ‘n vergadering te Villeria, Pretoria, op 13 Julie 2013
My ouma aan moederskant het eenkeer vir my gevra: “Kind, hekel jy dan nooit?”
Toe vra ek vir haar: “Ouma, skryf Ouma dan nooit boeke nie?”
En ‘n … Lees verder
Die deelnemers aan die sogenaamde “debat” wat in 2011 afgeskop het onder leiding van Samantha Vice en Pierre De Vos (en onlangs ‘n nuwe inspuiting verkry het deur Gillian Schutte se tirade) bevind hulself in ‘n onbenydenswaardige posisie. Met elke … Lees verder
deur Latashia Ray
Jou ma se poes!
Ek sit by my lessenaar en tuur uitdrukkingloos oor die rommelbestrooide skoolwerf uit. My vinger trommel liggies op die natgeswete pen in my hand. ‘n Siniese glimlag speel-speel om my mondhoeke. Ek dink … Lees verder
Die een persoon wat onmiddellik die vervulling van ‘n droom herken het, daardie dag in Edinburgh, 2009, was Simon Cowell. Die oomblik wat die gesette vroutjie haar mond wyd getrek en begin sing het, het hy gewéét: Hier is goud! … Lees verder
Die Westerse vermaakbedryf het ‘n edele ideaal uit die konsep van Die Droom geskep. Dit is juis die onverantwoordelike aansporing om nie net te droom nie, maar om die vervulling van die Droom as ‘n burgerlike reg te aanvaar. Dis … Lees verder
Die Ou Suid-Afrika was nie ‘n land net van plase, blinkskoon stede en universiteitsdorpe nie. Daar was ook die bo-dorpe, onderdorpe en voorstede van nywerheidsgebiede en myndorpe soos in die Wes- en Oos-Rand, plekke met hulle eie atmosfeer, guitighede en … Lees verder
1. Die Algemene Sinode van die NG Kerk het in 2011 besluit om die Belydenis van Belhar op kerkordelike wyse deel van die NG Kerk se belydenisgrondslag te maak en dit aan die Moderamen opgedra om die nodige kerkordelike prosesse … Lees verder
In die moderne wêreld het etnisiteit as gronde vir selfbeskikking heelwat minder waarde as ʼn selfbeskikkingseis gebaseer op politieke eenheid. Dit blyk veral in die geval van Suid Afrika dat die internasionale gemeenskap nie die verskil tussen diskriminasie en selfbeskikking … Lees verder
Dit was net ‘n kwessie van tyd voordat globalisering in terme van ‘n Ryk gesien sou word. Die Verenigde State van Amerika word toenemend as ‘n nuwe Rome beskryf. Engels is die nuwe Latyn, en sodoende beleef ons een van … Lees verder
Daar is ‘n wisselwerking tussen menswees en die omgewing waarbinne die mens leef. Derhalwe moet daar ook ‘n wisselwerking wees tussen menswees en die politieke orde. Hierdie verskynsel is nêrens beter waarneembaar as in Oos-Duitsland (die sg. Duitse Demokratiese Republiek … Lees verder
Dit is gebruiklik dat ‘n mens in tye van verandering en veral transformasie voortdurend poolshoogte neem van die stand van sake. Soos die titel van hierdie lesing aandui, staan transformasie sentraal, en dis dus noodsaaklik dat vooraf gesê word wat … Lees verder
Ons het nie hier plek vir politieke diskussies nie. Maar ‘n mens moet jou voorbeelde in … Lees verder