‘1984’ bly bo-aan die blitsverkoperlyste

George Orwell se distopiese roman, 1984, bly gewild, moontlik omdat die wêreld beweeg in die rigting van ‘n totalitêre staat met onophoudelike propaganda en sielkundige manipulasie, nes hy voorsien het.

Alvorens Orwell 1984 geskryf het, het hy tydens die … Lees verder

Laai Martin Bosma se boek gratis hier af!

Die Nederlandse parlementslid, Martin Bosma, wat gereeld ‘n lansie vir Afrikaners breek in die Tweede Kamer, hul parlement, het toestemming verleen dat sy eerste boek, De schijnelite van de valse munters: Drees, extreem rechts, de sixties, nuttige idioten, Groep Wilders Lees verder

Nuwe Franse roman deur Toussaint verskyn by PRAAG

PRAAG-uitgewery het so pas ‘n nuwe roman deur die beroemde Franse skrywer Jean-Philippe Toussaint, in ‘n Afrikaanse vertaling deur Dan Roodt, gepubliseer. In Europa was dit ‘n kultusboek wat ywerig vertaal is. Die ironiese, humoristiese verhaal wentel om ‘n jong … Lees verder

Leon Lemmer: Twee politieke waterskeidings: 1795 en 1994

Die historikus Dan Sleigh (gebore in 1938) skryf soos geen ander outeur nie en dikwels beter as baie van hulle. Sy skryfwerk is ‘n toonbeeld van die seggingskrag van Afrikaans. Om sy werk te vertaal sou nie maklik wees nie. … Lees verder

Leon Lemmer: Zimbabwe: Die ontheemding van blanke boere

Die aanloop tot die Bosoorlog in Rhodesië was die moord op Petrus Johannes Andries Oberholzer op 4 Julie 1964 by Melsetter, gevolg deur die moord op ‘n Viljoen-egpaar by Gadzema op 16 Mei 1966. Van 1973 tot 1979 is talle … Lees verder

Leon Lemmer oor George Reisman: Tot lof van Westerse beskawing

George Reisman (gebore in 1937) is ‘n afgetrede Amerikaanse ekonomiedosent en ‘n aanhanger van Ayn Rand (1905-1982) se objektivisme en individualisme (bv anti-kommunisme en individuele ondernemingsgees)*. Reisman is ‘n sterk voorstander van kapitalisme en het bv Thomas Piketty se boek, … Lees verder

Spesiale aanbod: Bekom ‘n eksemplaar van ‘Omsingel die laer van die heiliges’ deur Jean Raspail

Hierdie roman deur Jean Raspail, wat reeds in 1973 in Frans verskyn het, bied ‘n profetiese blik op Frankryk en die res van die Weste wat deur ongewapende Derdewêreldimmigrante binnegeval en verower word, presies soos wat nou in Europa met … Lees verder

Leon Lemmer: Jerzy Koch oor die geskiedenis van Afrikaans

Jerzy Koch is ‘n dosent in die departement vir Nederlandse en Suid-Afrikaanse studies aan die Universiteit Adam Mickiewicz in Poznań, Poland. Hy spesialiseer in veral Nederlandse koloniale geskrifte en het hom mettertyd ook in die Suid-Afrikaanse literatuur geïnteresseer. Die volgende … Lees verder

Leon Lemmer: Willie Esterhuyse oor godsdiens en politiek

Willie Esterhuyse (gebore in 1936) het bekend (of berug) geword weens sy aandeel in die algehele magsoorgawe aan die ANC. Sy politieke rol het in alle erns begin met die publikasie van sy boek Afskeid van apartheid (1979). “Dit was, … Lees verder

Nuwe lekkerleesverhaal deur Kas van den Bergh oor ABO!

Prisca Uitgewers het so pas ‘n lekkerleesverhaal deur die bekende en beminde skrywer Kas van den Bergh gepubliseer. Die roman met die titel Vryheid vaarwel speel af tydens die Anglo-Boereoorlog.

Oktober 1899. Hannes van Zyl, ‘n kolonialer, ontmoet vir Willemien … Lees verder

Leon Lemmer: Naspers: Perspektief op 100 jaar (Deel 2)

My bespreking van die boek, ‘n Konstante Revolusie: Naspers, Media24 en Oorgange (2015), met Lizette Rabe as die samesteller, word hier voortgesit.

Khulu Sibiya

Khulu Sibiya, ‘n oudredakteur van City Press, beweer dat sedert die Naspers-oorname in 1984 “the political … Lees verder

T.T. Cloete is dood

Die Afrikaanse digter T.T. Cloete het vanoggend in die Mooimed-hospitaal op Potchefstroom gesterf. Hy was een van die bekendste moderne Afrikaanse digters wat veral in woordspel en kriptiese beeldspraak uitgemunt het. Theunis Theodorus Cloete is op Republiekdag, 31 Mei, in … Lees verder

Post-/moderne musiekkonsert en voorlesing op 31 Julie 2015

‘n Kombinasie van eietydse musiek en ‘n boekvoorlesing word op 31 Julie 2015 om 18:30 by Hoërskool Randburg se musieksentrum aangebied deur Benjamin Fourie (pianis) en Dan Roodt (skrywer en voorleser). Klavierwerke van Ilse-Mari Lee, Étienne van Rensburg en Peter … Lees verder

Niël Barnard se outobiografie ontbloot NP-rugstekery

Die spioenbaas, Niël Barnard, se outobiografie Geheime Rewolusie – memoires van ‘n spioenbaas, wat pas by Tafelberg verskyn het, is ‘n teleurstellende boek en sal slegs aanklank vind by diegene wat nie toegang tot die internet of ander eietydse … Lees verder