Nobelpryse beklemtoon manlike wetenskaplike prestasies

Oor die afgelope week, soos elke jaar, is die Nobelpryswenners aangekondig. Die wenners in die kategorieë fisika, chemie en medisyne is, soos in baie jare tevore, uitsluitlik manlik.

In die algemeen was die pryswenners in die natuurwetenskappe sedert 1901 meer … Lees verder

Besige aardbewingjaar – word hulle meer en erger?

Christchurch-aardbewingWord aardbewings al hoe meer? Indien wel, hoekom?

Die aardbewing van magnitude 7 wat Nieu-Seeland se tweede grootste stad, Christcgurch op 3 September 2010 geskud het, het immers in dieselfde jaar voorgekom as wat Haïti se hoofstad deur ongeveer net … Lees verder

Gesinsbeplanning sal kweekhuisgasse aansienlik verminder

Elke R80 wat oor die volgende vier dekades op gesinsbeplanning bestee word, sal kweekhuisgasse met meer as 'n ton verminder, terwyl dit ten minste R400 sal kos om lae koolstof tegnologie te ontwikkel om dieselfde resultate te kry, het navorsing

Lees verder

Boublokke vir lewe in komeet gevind

Image
Komeet Wild 2, foto NASA

Wetenskaplikes het Maandag bekend gemaak dat aminosuurglisien, 'n fundamentele boublok van proteïne, vir die eerste keer in 'n komeet gevind is.

Mikroskopiese spore van glisien is ontdek in 'n monster van die stert van die

Lees verder

Sjimpansees is nie mense nie, maar is hulle tog menslik?

Sowat 20 jaar terug was die bevolking van sjimpansees in die Ivoorkus sowat 10 000, wat ongeveer die helfte van die wêreldbevolking vir dié primate uitgemaak het. Volgens 'n nuwe opname is daar nou heelwat minder, wat kommer laat styg

Hubble se laaste kans

Die sewe bemanningslede aan boord gaan 'n nuwe kamera en ook 'n nuwe spektrograaf installeer. Hulle gaan ook instrumente herstel en die batterye vervang. Dit lyk in alle waarskynlikheid na die laaste missie om Hubble in stand te hou aangesien … Lees verder

CERN se atoomversneller skop af

Reusagtige magnete wat afgekoel sal word na temperature wat kouer is as in die buitenste ruim sal 'n straal protone teen byna die spoed van lig afvuur in 'n ondergrondse tonnel van 27km lank wat onder Geneva, Switserland, gebou is.… Lees verder

Neanderdallers het geneties van die mens afgesplinter

Die 38 000-jarige been is in 'n grot in Windija, Kroasië ontdek.

Navorsers by die Max Planck-instituut in Duitsland het die hele hele DNS-ketting gelees en teruggevoer na die moeder van alle Neanderdallers.

Die span het streng verskillende gene teenoor

Wetenskaplikes beweer hulle het universele skenkersbloed gevind

Hulle beweer dat hulle 'n groot aantal rooibloedselle vanuit menslike embriostamselle geskep geproduseer het.

Robert Lanza van Advanced Cell Technology sê perke op die voorraad bloed kan potensieel lewensgevaarlike gevolge vir pasiënte met grootskaalse bloedverlies hê.

{mosbanner:id=7,9,10,13,24,35,38,53} 
Ebriostamselle verteenwoordig … Lees verder

Rasse stam van verskillende ape af

Akhil Bakshi, met die ondersteuning van Indié se eerste minister, beweer dat Negroïdes, Kaukasiërs en Mognoloïdes nie net aparte rasse verteenwoordig nie, maar aparte spesies van verskillende kontinente.

Bakshi het die Gondwanaland-ekspedisie van Indië na Suid-Afrika in 2006 gelei.

Professor