Nasatuig misluk

“Dit is ‘n groot teleurstelling vir die span wat jare se harde werk ingesit het om die projek deur te sien,” het Charles Dovale, die lanseerbestuurder gesê. “Die rede dat nie enige iemand dit kan doen nie, is omdat dit Lees verder

Amerikaans-Russiese ruimtespan voltooi ruimte-uitstappie

Image
Solowjof tydens ‘n vorige ruimteloop

Amerikaanse en Russiese ruimtevaarders, Michael Fincke en Joeri Lontjakof het 'n amper ses uur lange ruimteloop voltooi om instandhouding te doen en eksperimente in die internasionale ruimtestasie op te stel.

Fincke, die stasiebevelvoerder en Lontjakof … Lees verder

Giftige stof op Mars gevind

Die ruimteagentskap meen dis nie te wyte aan kontaminering deur die ruimtetuig nie en het gesê dat meer toetse gedoen sal word.

Phoenix is die jongste Nasa-sondeertuig wat bedoel is om vas te stel of water ooit op Mars gevloei

Lees verder