Nuwe WordPress-weergawe 4.7 nou volledig Afrikaans

PRAAG het so pas opgegradeer na die nuwe weergawe van die WordPress-stelsel, nommer 4.7, wat gister vrygestel is. Benewens enkele tegniese verbeteringe, word WordPress nou ook volledig in Afrikaans aangebied. Die beheerpaneel aan die agterkant van die webblad wat deur … Lees verder

Tegnologievooruitsigte vir 2015

Die internet-rewolusie gaan die manier waarop ondernemings­ sake doen, binne enkele jare ingrypend­ verander, meen kenners.

Baie daarvanis kwessies wat sagteware-­ontwikkelaars­ en stelselingenieur­s sal fassineer­, maar daar is ook aspekte wat gewone mense raak. Die top-tien-neigings­­ vir 2015 is:

1. … Lees verder

China se internetgebruikers styg tot 513 miljoen

‘n Bedryfsgroep sê China se aantal internetgebruikers het die afgelope tyd bokant 500 miljoen gestyg en groei steeds sterk.

Die China Internet Network Information Center het Maandag gesê die vasteland se getal internetgebruikers staan ​​op 513 miljoen in Desember, 12

Lees verder

Microsoft Word-verkope verbied

Hierdie patent het te make met die programmeringstaal XML wat dit moontlik maak om tekslêers oor verskillende platforms te verander. Microsoft se Word-program maak grootliks gebruik van die taal en speel ook 'n kernrol wat Microsoft se wêreldwye verkope betref.

Microsoft verseker Web Office XML-patent

Die Amerikaanse patent is toegeken om die formattering en verandering van Word-dokumente wat XML gebruik te voorkom.

Die patent het nie net Word-dokumente wat op 'n lokale rekenaar gestoor word beskerm nie maar ook wanneer die dokumente op die internet

Google se skoonenergieplan van $4,4 triljoen

Die plan van 4,4 triljoen dollar is ontwikkel deur Google se filantropiese afdeling Google.org wat meen dat die land 'n netto besparing van 1 triljoen dollar oor die plan se termyn van 22 jaar kan behaal.

Die plan genaamd "Skoon

Gesteelde selfone neem wraak

Maverick Mobile het toekennings gewen by 'n onlangse DEMO-byeenkoms van 72 maatskappye in suidelike Kalifornië deur sagteware bekend te stel wat die eienaar toelaat om die gesteelde foon te kan opspoor en die diewe te kan teister.

"Nadat ek twee … Lees verder

Japan wil beursiefone bevorder

Die regering beplan internasionale sendings en seminare wat Japan se tegnologie gaan bekendstel.

Ondanks vooruitgang het die land misluk om selfone, koordlose toerusting en mobiele dienste buite Japan gewild te maak.

Die beursiefoon berus op 'n klein rekenaarskyfie genaamd FeliCA

Internet se adresse mag opraak

85% van die 4,3 miljard bestaande IP-adresse is reeds toegeken. Teen die jaar 2011 gaan dit byna onmoontlik raak om 'n IP-adres te bekom.

Die skrywers wil regerings en maatskappye aanmoedig om vanaf die huidige IP-adresprogrammatuur, wat bekendstaan as IPv4, … Lees verder