‘Agterdeur’-virus op Praag: opgelos?

Nuwe boodskap: Ons het nou die tema van die blad geherinstalleer, wat lyk asof dit van die “agterdeur” ontslae geraak het. Indien u nog probleme ervaar om ‘n bladsy op ‘n mobiele toestel te open of na ‘n gemorsadvertensie herlei Lees verder

Nuwe Suid-Afrikaanse tegnologie in 2016

Die wêreld van tegnologie bied elke jaar meer innoverende maniere om ons te vermaak as die vorige jaar. Van revolusionêre aanlynspeletjies programme tot fassinerende geleenthede vir Televisie stroming, is die digitale revolusie verseker geseën met die vermoëe wat nodig is … Lees verder

Terroriste gebruik moontlik Sony Playstation 4 om te kommunikeer

Die terroriste van Islamitiese Staat en ander terreurgroepe gebruik moontlik Sony Playstation 4 en ander speletjiekonsoles om te kommunikeer. Dit het aan die lig gekom uit ‘n stelling van Jan Jambon, die Belgiese minister van binnelandse sake, tydens ‘n video-onderhoud … Lees verder

Koop ‘n Android-selfoon by PRAAG vir slegs R999!

Benewens ons boeke, verkoop PRAAG ook persoonlike tegnologie soos selfone en tabletrekenaars. Met ons selfone en tabletrekenaars kan u nie net ons webblaaie aanlyn lees nie, maar ook eboeke. Vandeesweek stel ons ons intreevlakselfoon, die Prestigio Multiphone PAP3350DUO, vry teen … Lees verder

Tablet teen R500 vir nuwe praag-lede?

Die Prestigio 3670B, in wit of swart beskikbaar
Die Prestigio 3670B, in wit of swart beskikbaar

Ons wil graag die volgende idee op lesers toets. Ons oorweeg dit tans om ‘n seweduim-tablet met koordlose toegang (maar sonder ‘n simkaart en 3G) aan nuwe praag-lede beskikbaar te maak teen … Lees verder

Google stoot tariewe sesvoudig op

Google, wie se gewilde gmail-diens allerweë deur individue gebruik word, het so pas met ‘n slenterslag hul aanlynbergingsdiens se prys sesvoudig verhoog.

Voorheen kon persoonlike gebruikers wie se gmail vol geraak het, vir slegs $5 per jaar ‘n ekstra 20 … Lees verder

Prestigio-e-leser is teen sy prys ‘n wenner

Prestigio PER3172BDie afgelope paar dae het ek Prestigio se basiese e-leser, die PER3172B, onder oë gehad en so twee, drie e-boeke daarop gelees. Omdat ek reeds baie met die Amazon Kindle vertroud is, kon ek die twee goed met mekaar vergelyk.… Lees verder

Internettoegang – wie is die goedkoopste?

Duisende mense gebruik elke dag die internet, hetsy by die huis, hetsy by die werk of beide.

Baie Afrikaners gebruik 3G-toegang maar dit is ‘n medium wat redelik duur is. ADSL is die medium wat per Gigagreep die goedkoopste is … Lees verder

Die Blu-Ray revolusie

Ons almal ken van DVD kyk, daardie blink 12cm skyf wat soveel kykgenot bring omdat daar honderde TV-kanale is maar niks om te kyk nie.

Wat mens egter in ag moet neem is dat DVD slegs die evolusie van die … Lees verder

Nuwe Firefox-webleser gratis in Afrikaans

Firefox, die gratis webleser deur Mozilla, het so pas ‘n nuwe weergawe, Firefox 4.0, bekendgestel. Dis goeie nuus vir Praaglesers wat onlangs met ouer weergawes van Internet Explorer soos 6.0 en 7.0 gesukkel het om ons webwerf te lees. Klik

Lees verder

Om suinig te wees het soms sy voordele…

Ek het onlangs gesukkel om my selfoon se battery te herlaai. Ek het verskillende herlaaiers probeer, maar die herlaaiproses wou net nie begin nie. Nou ja, dit kon seker wees dat die battery genoeg gehad het, nadat ek ʼn paar … Lees verder

Internetvryheidsdag gevier

Die bekende instansie, Verslaggewers sonder Grense (Reporters without Borders) dra vandag, 12 Maart, op aan Internetvryheidsdag.

Terwyl hierdie dag gevier word, is twee “netizens” in die tronk, en is ‘n lys opgestel wat as Vyande van die Net gelys word. Lees verder

Google sê Facebook die stryd aan

Google gaan die sosiale netwerk Facebook die stryd aansê. Facebook en Twitter se gebruiksvriendelike kommunikasie gaan deur Google nageaap word.

Die soekenjinreus gaan sy Gmail-gebruikers in staat stel om status-boodskappe en ander items op hul Gmail blaaie te plaas.

Google … Lees verder

Google stel nuwe foon bekend

Google se nuwe foon, die Nexus One, is Dinsdag aan die publiek bekendgestel.

Die “superfoon”, soos die maatskappy dit noem, staan in direkte kompetisie met Apple se gewilde iPhone.

Google meen die Nexus is die “volgende stap” in die evolusie … Lees verder