Nadal wen Amerikaanse Ope

Rafi Nadal
Rafi, soos die Spanjaarde hom noem

Die Spanjaard, Rafael Nadal het ‘n skitterende jaar afgerond deur die wêreld se voorste tennisspeler, Novak Djokovic in die Amerikaanse Ope op die Arthur Ashe Stadion te klop.

Nadal het met 6-2 3-6 6-4 … Lees verder

Federer, tennis se grootmeester

Dit gebeur min dat ‘n groot sportman se uiteindelike nalatenskap in een sekonde – een hou of tree of hekkie of skoot – bepaal word. Maar vir Roger Federer hét daar so ‘n oomblik aangebreek. Daar was twee moontlike uitslae: … Lees verder

Federer deur na kwarteindronde

Roger Federer het Maandag met vlieënde vaandels deurgedring tot  Wimbledon se kwarteindronde, terwyl Rafael Nadal hoop dat sy kniebesering hom nie sal verhoed om ook een van die laaste agt te wees nie. 

Die twee verdedigende kampioene, Federer en Nadal, … Lees verder

Federer haal kwarteindrondte van Australiese Ope

Roger Federer het die Australiërs se hoop verydel deur Lleyton Hewitt in skoon stelle uit te skakel om die kwarteindronde van die Australiese Ope te haal.

Die Switserse tennisspeler kom nou teen Nikolay Davydenko te staan, terwyl Novak Djokovic teen … Lees verder

Federer voosgeslaan in Amerikaanse Ope

Die vyfmalige Amerikaanse Ope kampioen, Roger Federer, het in vyf stelle teen die ellelange Argentyn, Juan Martin del Potro verloor. Die telling was 3-6, 7-6, 4-6, 7-6, 6-2 in die twintigjarige Del Potro se guns.

Federer het die wedstryd goed

Lees verder

Geen regstelaksie vir Serena Williams by Amerikaanse Ope

Williams het tydens die halfrondtewedstryd teen die Vlaming Kim Clijsters blykbaar geskree: "As ek kon, sou ek dié… bal vat en dit in jou… keel afdruk en jou doodmaak."

Die lynregter het hierna die voorval aan die skeidsregter Louise Engzell

Wondertiener Melanie Oudin se Groot Amerikaanse droom is oor

Oudin het 'n mediavreetkoors veroorsaak hierdie afgelope week en 'n half. Tien dae gelede was sy byna onsigbaar op die tennisfront, maar waar sy nou ook al gaan, word sy deur skares bewonderaars oorval. Dit is nie net die blote

Kniebesering teister Nadal voor Davisbeker

Sy afrigter, Toni Nadal, wat ook sy oom is, sê die kanse is skraal dat hy sal deelneem omdat hy steeds met 'n kniebesering sukkel.

Nadal moes noodgedwonge die seisoenseinde se Shanghai Meestersbeker weens die seningontsteking in sy regterknie misloop. Lees verder

Nadal kruip nader aan die bokant van die punteleer

Nadal is nou drie oorwinnings weg daarvan om die ATP se topposisie in te neem.

Indien hy die titel eerskomende Sondag in die Cincinnati-meester wen, is sy kop deur.

Kroasië se Ivo Karlovic het Federer met 7-6 , 4-6, 7-6 … Lees verder

Federer se rangposisie in gevaar

Federer het 2-6, 7-5,. 6-4 in die tweede rondte van die ATP-meesterstoernooi in Toronto, Kanada verloor.

Die nommer een het die jaar met 'n voorsprong van 1 445 punte oor Rafael Nadal begin. Hy is egter in vandeesmaand se klassieke … Lees verder

Wimbledon het ‘n nuwe manskampioen.

Die telling was ses vier, ses vier, ses sewe, ses sewe en nege sewe.

Die wedstryd het van die hoogste gehalte tennis ooit opgelewer.

Kenners sê dit herinner aan die legendariese tweestryd tussen Bjorn Borg en John McEnroe in die … Lees verder

Federer en Nadal dring deur na Wimbledon-kwarteindronde

Die tweede gekeurde Spaanse speler Rafael Nadal het die sewentiende gekeurde Russiese speler Mikhail Joeshni met 6-3 6-3 6-1 geklop om die kwarteindronde te haal waar hy óf teen Frankryk se Richard Gasquet óf Brittanje se Andy Murray sal speel.… Lees verder

Sjarapowa uitgeskakel

Die wêreld se nommer 154-speler Alla Koedrjatsewa en mede-Rus het Sjarapowa se vooruitsigte in die tweede ronde beëindig.

Sjarapowa, wat in 2004 kampioen was, het die jongste groot naam geword wat uitgeval het met 'n telling van 6-2, 6-4.

Sy … Lees verder

Nadal en Sjarapowa skitter

Die tweede gekeurde Nadal het sy mede-linkshandige Andreas Beck pawiljoen toe gestuur in 'n wedstryd wat geen agterbaanpunte opgelewer het nie met 'n telling van 6-4, 6-4, 7-6.

Nadal sal nou te staan kom teen Ernests Gulbis van Letland wat … Lees verder