Bruce Fordyce aangeval terwyl hy op straat draf

Die Suid-Afrikaanse langafstandatleet en herhaalde Comrades-wenner, Brucy Fordyce, is op straat in Johanensburg aangeval en beroof terwyl hy vanoggend besig was om te oefen.

Volgens ‘n vriend, mnr. Ray de Vries, is Fordyce, aangeval en van sy hardloopskoene en horlosie … Lees verder

Suid-Afrikaner is (halwe) wêreldystermankampioen!

James CunnamaDie Suid-Afrikaner James Cunnama het gister die wêreld se ystermankampioen geword in die 70.3-wedstryd wat in Austin, Texas gehou is. Cunnama het die moordende driekamp van 70.3 myl (112 km), ook bekende as ‘n “halwe ysterman”, in ‘n tyd van … Lees verder

Caster moet hardloop sê haar regspan

Caster Semenya se prokureurs het gesê dat die 800 meter-wêreldkampioen toegelaat moet word om Dinsdag aan ‘n byeenkoms deel te neem, het Atletiek Suid-Afrika se waarnemende hoof Ray Mali gesê.

Mali het Maandag aan die Associated Press gesê dat hy … Lees verder

Duitsers herstel hoogspringrekord van 1936

Duitsland se atletiekvereniging het ‘n hoogspringrekord van 1936 in ere herstel aan Gretel Bergmann wat daarvan gestroop was en van daardie jaar se Berlynse Olimpiese Spele deur die Nazi’s verban is omdat sy ‘n Jodin was.

Die vereniging sê in … Lees verder

Semenya se toekoms nog onder bespreking

Die IAAF het gister gesê hulle werk nog agter die skerms met Caster Semenya en die Suid-Afrikaanse regering om aangeleenthede rakende die agtienjarige atleet se geslag en toekoms op te los.

Die beherende atletiekliggaam sê hulle kan nog nie die … Lees verder

Caster hou goud, geld, titel

Die resultate van die geslagstoetse wat op die omstrede atleet, Caster Semenya gedoen is, sal ‘n geheim bly, het die departement van sport en ontspanning gesê.

“Ons het met die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) ooreengestem dat alle toetse vertroulik … Lees verder

Semenya ‘hoef nie oor eksamens te bekommer’ – UP

Die atletiekwêreldkampioen Caster Semenya is so deur die geslagstoetsskandaal getraumatiseer dat sy die Universiteit van Pretoria in kennis gestel het dat sy nie eksamen sal kan skryf nie, het Beeld Donderdag berig.

Haar afrigter, Michael Seme, het aan die dagblad … Lees verder

ANC genoop om ASA te kritiseer

Die ANC het gister gesê die manier waarop Atletiek Suid-Afrika die gouemedaljewenner  Caster Semenya hanteer het, is afstootlik.

“Ons moet opreg wees as dit daarby kom om amptenare af te keur wat die aangeleentheid hanteer het,” het die party se

Lees verder

Semenya-geslagstoets eersdaags bekend

Die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) sal eersdaags die uitslae van geslagstoetse op Caster Semenya gereed te hê.

’n Woordvoerder vir die IAAF, Nick Davies, het Dinsdag aan Associated Press gesê medici en opkikkerspesialiste sal ongeveer twee weke neem om

Lees verder

Onderduimsheid of chromosoom?

Nadat dit bekend geraak het dat wetenskaplikes selulêre materiaal deur 'n speekselmonster van die Suid-Afrikaanse atletiekster Caster Semenya aangevra het, geniet vrae oor die uitkoms van die werklike geslag van die atleet tans die wêreld se aandag.

Volgens sportwette, moet

Lees verder

Is SA se nuwe kampioen ‘n man of ‘n vrou?

Image

Semenya, Woensdag in Berlyn

Die IAAF, die internasionale atletiekliggaam, het gesê daar is drie weke gelede ’n versoek aan Atletiek Suid-Afrika (ASA) gestuur om Caster Semenya, Suid-Afrika se nuwe 800m-kampioen, vir ’n geslagstoets te stuur.

Die versoek het gekom nadat

Lees verder

Pistorius buite gevaar

Mazibuko het gesê polisie stel tans ondersoek in na ‘n saak van roekelose en nalatige bestuur, maar kon nie sê of alkohol ‘n rol gespeel het in die ongeluk nie. Mazibuko het gesê ‘n besluit of Pistorius aangekla sal word

Lees verder

Mazibuko het gesê polisie stel tans ondersoek in na ‘n saak van roekelose en nalatige bestuur, maar kon nie sê of alkohol ‘n rol gespeel het in die ongeluk nie. Mazibuko het gesê ‘n besluit of Pistorius aangekla sal word

Lees verder

Fanie Lombard besit die meeste medaljes as Paralimpi?r

Hy het met brons in die F42-gewigstoot by die Paralimpiese spele in Beijing weggestap.

Sy suksesse oor die jare staan nou op sewe goue medaljes, twee silwermedaljes en twee bronsmedaljes.

Hy het in die derde plek met sy 13,87 meter-poging

Lees verder
Hy het met brons in die F42-gewigstoot by die Paralimpiese spele in Beijing weggestap.

Sy suksesse oor die jare staan nou op sewe goue medaljes, twee silwermedaljes en twee bronsmedaljes.

Hy het in die derde plek met sy 13,87 meter-poging

Lees verder

Jamaika oorheers die naellope

Daarmee het die land sy oorheersing oor die Verenigde State verseël.

Veronica Campbell-Brown van dié Karibbiese eiland het deurgeseil om die eerste plek in die 200m-item in te neem, nadat sy reeds halfpad 'n meter voor die ander atlete was.

Lees verder
Daarmee het die land sy oorheersing oor die Verenigde State verseël.

Veronica Campbell-Brown van dié Karibbiese eiland het deurgeseil om die eerste plek in die 200m-item in te neem, nadat sy reeds halfpad 'n meter voor die ander atlete was.

Lees verder