Met Engeland wat die All Blacks oortuigend met 19-7 in Jokohama verslaan het, is alle oë nou gerig op môre se wedstryd tussen Wallis en die Springbokke. Wallis was eintlik gelukkig om teen die Franse te wen en hoewel die … Lees verder
Kategorie: Rugby
Rugby: Die god van ‘transformasie’ sneuwel in Argentinië
Vir slegs die tweede keer in die geskiedenis het die eens trotse Springbokrugbyspan oor die naweek teen die Argentynse Poemas in die stad Salta verloor met 24-26 verloor. Die plaasvervangerlosskakel Santiago González Iglesias het in die 78ste minuut van die … Lees verder
Rugby: Twee Springbokke versterk die Sewes-groep!
Francois Hougaard en Juan de Jongh is Woensdag ingesluit in ‘n sterk Springboksewes-12-tal wat vir die eerste twee HSBC Wêreldsewesreekstoernooie van die nuwe seisoen in Doebai en Kaapstad gekies is.
Die seisoen skop af op 4 en 5 Desember met … Lees verder
Eddie Jones verlaat die Kaap
Die Austalies gebore Eddie Jones wat die Stormers in 2016 sou afrig, is vrygestel van die pos om vir Stuart Lancaster as die Engelse nasionale rugby afrigter ta vervang. Die Engelse rugbyunie het die Stormers sowat R2,1 miljoen betaal vir … Lees verder
Ritchie McCaw hang stewels op
Die befaamde All Black rugbykaptein Ritchie McCaw het aangekondig dat hy na 14 jaar sy rugbysteuwels ophang. Daar was baie spekulasie oor die dubbele wêreldbekerwennerkaptein se toekoms na die 2015-wêreldbeker.
Ritchie het ‘n ongelooflike loopbaan met net so ‘n ongelooflike … Lees verder
Sokkersterre se inkomste laat rugbyspelers na armblankes lyk!
Die ontsteltenis in Brasilië oor die onlangse besering van die jong Brasiliaanse speler Neymar maak ook sin as die finansiële implikasies in ag geneem word. Die oordragfooi wat die Spaanse klub Barcelona betaal het om hom van die Brasiliaanse klub … Lees verder
Bismarck se rooikaart geskrap
Bismarck du Plessis se omstrede rooikaart wat hy tydens Saterdag se nederlaag teen die All Blacks gekry het, is van sy dissiplinêre rekord geskrap .
Die regsbeampte Terry Willis het in Maandag se dissiplinêre verhoor bevind dat die Franse skeidsregter … Lees verder
Franse skeidsregter bederf kampioenskapswedstryd
Die Franse skeidsregter van vanoggend se rugby-kampioenskapswedstryd op Eden Park in Auckland tussen die Springbokke en die All Blacks, het die toets bederf toe hy vier geelkaarte uitgedeel het.
Die Springbokhaker, Bismarck du Plessis, is van die veld af gestuur … Lees verder
Curriebeker skop af met Griekwa-oorwinning
In die eerste Curriebekerwedstryd van die seisoen het die Griekwas gisteraand in Durban met die Haaie afgereken.
Die Haaie het die laaste tien minute van die wedstryd nog met 30-25 voorgeloop, maar ‘n verdoelde drie nadat die eindfluitjie geblaas het, … Lees verder
Bees Roux keer tot rugby terug en swart gesin vergewe hom
Bees Roux sal binnekort as slot vir die Goue Leeus uitdraf, terwyl die familie van die swart metropolisieman van Pretoria, Johannes Nshimane Mogale, hom “onvoorwaardelik vergewe het”.
In 2010 het die rugbyspeler die 38-jarige sersant op straat in Hatfield doodgeslaan … Lees verder
Leeus terug in Super Rugby
Die Leeus het gister hul weg terug na Super Rugby gevind, ondanks die loesing van 23-18 teen die Southern Kings tydens hul tweede promosie-relegasiewedstryd op Ellispark.
Die Kings moes met meer as agt punt wen om in Super Rugby te … Lees verder
Seisoen verby vir Bulle se Hougaard, Stegmann
Deur Koos Venter.
Die nuus dat Francis Hougaard en Deon Stegmann albei binnekort geopereer word vir ernstige beserings, en dus nie vanjaar weer rugby sal speel nie, is die nuuste terugslag vir die Blou Bulle wat na dese só uitgedun … Lees verder
Kings kry pak, Bulle pak Brumbies
Die Leeus het die eerste van twee promosie-relegasiewedstryde vir aanstaande jaar se Superrugbyreeks teen die Southern Kings in Port Elizabeth met 26-19 gewen, berig RSG.
Vir die Leeus het Stokkies Hanekom altwee hul drieë gedruk, terwyl Elton Jantjes ‘n skitterende … Lees verder
Stormers hou die fort Doeroender
Dit is ’n beproefde waarheid in voetbal dat ’n goeie offensief wedstryde wen, maar ’n hegte verdediging wen toernooie. In die wortel van dié twee benaderinge is daar uiteenlopende strydfilosofieë: Die aanvallende span reken daarop om te wen deur meer … Lees verder