Brief: My geliefde denker, Jonathan Bowden

Jonathan Bowden (12 April 1962 – 29 Maart 2012) was ‘n Britse nasionalis, orator, skrywer, kunstenaar. Van al die mense wat na die tweede wêreldoorlog gebore is, het Bowden waarskynlik die grootste invloed op my politieke denke gehad. Objektief is … Lees verder

Brief: Moslem-aktivis Yusuf Abramjee val De Goede Hoop-koshuis aan

Op dieselfde dag as wat ‘n Moslemterroris meer as 40 mense in Londen probeer afmaai het, het die Suid Afrikaanse Moslem-aktivis Yusuf Abramjee ‘n ongelooflike aggressiewe veldtog teen Afriforum op Twitter geloods. Blykbaar het die papbroekige Afriforum ‘n “Afrikaans-koshuis” langs … Lees verder

Brief: 22 April, ‘Uncle Angus’ en ‘n onseker tyd

Na aanleiding van die hewige debat oor “Uncle Angus” wat op sosiale media aan die gang is, kan ek nie verhelp om oor ‘n paar dinge te wonder nie. Dit is duidelik dat hierdie debat baie mense erg ontstel aan … Lees verder

Kallie Kriel verloor debat teen Pieter du Toit en Johan Pienaar op RSG

Kallie Kriel, die uitvoerende hoof van Afriforum, het verlede week ‘n debat met die Naspers-propagandis Pieter du Toit en die linkse fanatikus Johan Pienaar op RSG gevoer. Alhoewel Kallie die debat verloor het, het hy soos gewoonlik ‘n paar houe … Lees verder

Brief: Die slak in ons midde

As jong dogtertjie het ons soms by oupa se huis gaan kuier. Ek en my neefs het met elke kuiertjie wat ons saam was, ‘n resies gehou. Jy sien, om een of ander rede het oupa se tuin, besonder baie … Lees verder

Richard Spencer in die gesig geslaan by Trump se inhuldiging

Richard Spencer is Vrydagmiddag (Washington DC-tyd) uit die bloute deur ‘n betaalde antifa-betoger in die gesig geslaan, terwyl hy besig was om ‘n onderhoud met ‘n groep joernaliste te voer.

Donald Trump is Vrydag, 20 Januarie as die 45ste president … Lees verder

E-boeke – seën of vloek?

Deur die loop van die jare, selfs hierdie afgelope Dinsdag (15 November 2016, toe nóg ‘n pakkie by die poskantoor op my wag), het my gedrukte boekhandelaars gewissel van vlooimarkte, hospieswinkels, dierewelsynwinkels, winkels vir kerklike welsyn, antikwariate, hoofstroomboekwinkels – die … Lees verder

Die Reënboog brand Dominees!

In ‘n onlangse onderhoud met RT spreek die hoof van die Russiese Ortodokse kerk, Patriarch Kirill, homself as volg uit oor multikulturalisme:

Multiculturalism has no future, because it implies different cultures mixing, different cultures and religions poured together and shaken

Lees verder

Brief: Mike Cernovich teen die wêreld

Alles het met hierdie twiet begin.

Mike … Lees verder

Brief: Waarom die Afrikaanse Taalraad nie ‘n Afrikaanse taalraad is nie

Op 5 Mei is Bettina Wyngaard se artikel, “Die probleem met die verset teen die US se taalbeleid,” op LitNet gepubliseer. Volgens haar is daar eintlik nie (werklike) verset teen die verengelsing van die Universiteit Stellenbosch (US) afkomstig van die … Lees verder

Brief: Trump-oorwinning soos dié van DF Malan

Hierdie is die eerste artikel in ‘n reeks wat ek gedurende die loop van die volgende paar weke oor die Trump-fenomeen gaan skryf.

Ons het eergister ‘n nuwe wêreld om ons sien ontvou. Ek sê om ons, want in Suid-Afrika … Lees verder

Brief: Het voorgestelde haatmisdaadwetgewing ‘n bestaansreg?

Ek is nie ‘n prokureur nie en die sienings wat ek deel is slegs hoe ek dit interpreteer en nie noodwendig dié van ‘n regsgeleerde nie. Maar die voorgestelde haatmisdaadwetgewing opper baie vrae.

http://www.justice.gov.za/legislation/bills/2016-HateCrimes-HateSpeechBill.pdf

Offence of hate crime

3.

A

Lees verder

Brief: Is universiteite nog relevant?

Word die oorlewing van ‘n volk bepaal deur haar vermoë om die status quo te beskerm of haar vermoë om aan te pas na gelang van omstandighede? Ek is oortuig die enigste manier vir ons as volk om te oorleef, … Lees verder

Brief: Die afwesigheid van die vaderfiguur in SA blanke politiek

Daar kan gereken word dat PW Botha die laaste volksleier met erkende politieke mag was. Die gatomswaai-brigade wat hom opgevolg het se agendas en verskonings is nou nie juis gedoop in volksliefde nie. Die volkseie leiers van daardie tyd tot … Lees verder