Verlede week het ek teen Donderdagmiddag so nou en dan begin sukkel om met die internet te verbind, maar soos dit met baie elektroniese foute gaan, het dit gekom en gegaan, sonder dat daar iets gedoen is.

In hierdie rubriek het ek net so ʼn paar Afrikalande uitgesonder wat deel is van die AKS groep van lande, maar die hele lys is aansienlik langer. Ek het hieronder ‘n tabel opgestel, weereens nie volledig nie, wat mens ‘n … Lees verder

Mense, die een punt wat ter sprake moet wees is nie dat moord oor die hele spektrum van die bevolking versprei word nie, maar dit is dat moord nie behoort te gebeur nie.
Daar is so 'n paar kwessies wat … Lees verder

Bostaande woorde is dié van die bekende mode-ontwerper Marianne Fassler in Sarie van Oktober 2008.
Geagte Marianne,
Ek wonder of jy al nagedink het oor wat dít jy so gladdebek tussen die glansblaaie kwytraak? Dit is maklik om te praat … Lees verder

Met dié een sinnetjie van direkteur Sally de Beer, vertel die regering vir ons dat hulle nie ons belange as burgers op die hart dra nie, maar eerder dié van die kriminele elemente in die land.
Direkteur Sally de Beer … Lees verder

En soos al in die verlede gestel is deur ‘n bekende skrywer, die swartman moet iets hê om te blameer, anders het hy niks en is hy niks. Dit staan as die “blaamkultuur” bekend.
Daarsonder het hy nie ‘n reg … Lees verder

Dit was nie die eerste keer dat ek op die nuus gelees het dat videospeletjies en sommige tipes musiek geblameer word vir die geweldadige optrede van kinders en jeugdiges nie.
Wat wel interessant was in Beeld vanoggend was die feit … Lees verder

Maar ek dink wel dat die betrokke sprekers die kat aan die stert beet het. Mense, dit is Afrika, daar is nie genoeg blankes in die streek om die sogenaamde volksmoord waaroor julle so bekommerd is te kán pleeg nie.… Lees verder