Die publikasie Geloof anderkant Sondag is deel van Julian Müller se trilogie. Die ander twee boeke is: Om te mag twyfel en Opstanding. Dit blyk dat in die trilogie die aspek van “twyfel in geloof” sentraal staan.
… Lees verderTitel: Geloof
Christo Landman se rubrieke.
Die publikasie Geloof anderkant Sondag is deel van Julian Müller se trilogie. Die ander twee boeke is: Om te mag twyfel en Opstanding. Dit blyk dat in die trilogie die aspek van “twyfel in geloof” sentraal staan.
… Lees verderTitel: Geloof
Bram Vermeulen, die Nederlandse joernalis van “het jaar 2009” het pas ‘n lesenswaardige boek gepubliseer oor sy ervaringe as buitelandse korrespondent van die NRC Handelsblad, die NOS TV Joernaal, die VRT asook die Nederlandse Wereldomroep. Die boek is … Lees verder
Die Oscar Pistorius-saak is sekerlik vir die “man op straat” van opvoedkundige waarde, maar ook ‘n ontnugtering. Van opvoedkundige waarde oor die proses en die hofprosedure. Maar dan ook ‘n ontnugtering oor die kostes, oor die eensydige manipulasie van feite … Lees verder
Die Oscar Pistorius-saak is sekerlik vir die “man op straat” van opvoedkundige waarde, maar ook ‘n ontnugtering. Van opvoedkundige waarde oor die proses en die hofprosedure. Maar dan ook ‘n ontnugtering oor die kostes, oor die eensydige manipulasie van feite … Lees verder
Die geskiedenis van Namibië van ontvoogding vanaf Duitse kolonialisme sedert 1884 na soewereine onafhanklikheid in 1990 is een van verlore kanse waarin Suid-Afrika die bal verkeerd gespeel het.
In die mees onlangse geskiedenis van hierdie multi-etniese land was JWF (Koos) … Lees verder
Verstommend is die feit dat swartmense in SA, na die persepsie van die wêreld, vir 362 jaar sedert 1652 deur blankes onderdruk is, maar dat swartes in 1993 bevoeg geag is om oor die lotgevalle van ‘n Westers georiënteerde samelewing … Lees verder
deur Christo Landman
Lindie Koorts het pas ‘n indrukwekkende boek van 492 bladsye oor die lewe en denke van dr. D F Malan, in lewe eerste minister van die Unie van SA van 1948 tot 1953, geskryf. Daar is gebruik … Lees verder
Deur Dr Christo Landman
Indien die grondwetlike reg op selfbeskikking nie noodwendig in onbruik sal verval nie, sal politieke partye wat dit voorstaan en ook organe van die burgerlike samelewing ‘n nasionale beweging moet word om pluralisme, as alternatief vir … Lees verder
deur Christo Landman
Die Suid-Afrikaanse politiek word tans gekenmerk deur ‘n keuse tussen die sosiaal-demokratiese inmengingstaat en liberaal-demokratiese meerderheidstirannie. ‘n (Kon)federale raamwerk bied vir ons uitkoms.
‘n Sosiaal-demokratiese mag/inmengingstaat ken aan die staat soveel oorkoepelende magte toe dat die regering-van-die-dag … Lees verder
Deur Christo Landman
Die onlangse “bitsige” korrespondensie van sekere rolspelers in sake die belang van selfbeskikking in die internasionale reg en betekenis daarvan vir Afrikaner selfbeskikking, noop my om die pen op te neem.
Die beledigings wat my toegesnou is, … Lees verder
Die verkeerde persepsie het tot ‘n stereotipe gelei dat dit die beleid van die Voortrekkers was wat die swart bevolkings van Suid-Afrika etnies verdeel het.
Tewens, as met apartheid bedoel word die desentralisasie van stamme in verskillende (mekaar uitsluitende) tuislande/gebiede, … Lees verder
Adviserende (8)(a) taaleenhede moet tot stand gebring word om gelyke … Lees verder