Thys Human: Soweto-jeugdag – die ware oorsprong

Op hierdie 40ste herdenking van die Soweto-opstand, is dit gepas en nodig dat die werklike oorsaak van daardie opstande weer eens duidelik gestel word: Dit was nie die gebruik van Afrikaans as onderrigtaal soos vandag steeds valslik beweer word nie. … Lees verder

Vrydaggesprek met Hans, die Vloeker

vloeker

deur Thys Human

Doer in Stalinbos is daar ‘n bekende aktivis oor veral godsdienssake met die naam Hans Pietersen. Hy het veral bekend verwerf toe hy aksies teen godsdiensonderrig by skole oorgeneem het ná George Claassen skielik en vinnig die … Lees verder

‘n Ateïstiese boek in Afrikaans

Dis ‘n yslike mite dat daar godsdiensvryheid in Suid-Afrika is. Dit is dalk waar dat daar ietwat meer ruimte is vir andersdenkendes – grotendeels “ongelowiges” – om hulle sieninge selfs in die openbaar te stel, en selfs op hierdie forum … Lees verder

Teokrate se foefie

Gewone Christene – dus feitlik alle lidmate van die Afrikaanse kerke – is nie welkom in die teokratiese volkstaat wat die sogenaamde Volksvergadering van die Geloftevolk gaan stig nie.  Slegs beskouings wat die eer van JHWH (soos deur die teokrasiekomitee … Lees verder

Obama se ongewildheid

Volgens die jongste peiling van Rasmussen Polls keur slegs 47% van voornemende kiesers Obama se beleidsrigtings goed en 52% keur dit af. Die ommeswaai teen Obama het sowat ses weke gelede gekom – skaars ses maande na sy inhuldiging toe … Lees verder

Ou Suurknol

Doer in die 60s het AM van Schoor, redakteur van Die Vaderland, soms na die destydse linkse dagblad, die Rand Daily Mail, verwys as "ou Sure van Mainstraat" (die straat waarin die RDM se kantore geleë was). Die werklike oorsprong … Lees verder

Tyd om kos op te gaar?

McCoach se Gold World is bekend vir hulle volgehoue advies die afgelope twee jaar en meer om in goud te belê – advies wat reeds oor en oor as reg bewys is en veral die afgelope weke in die kol

Lees verder

Obama-scenario’s

Net eers enkele stellings wat sekere afleidings dalk verduidelik:
Obama is ‘n goeie spreker, met ‘n veelheid van mooiklinkende frases, maar hy is ‘n tipiese Afrikaan: Baie bek en min binnegoed. "He can talk the talk, but he can’t walk … Lees verder

Anti-Maas-aksie was vryheid van spraak

Nie alleen voel hulle dat hulle mislei, bedrieg, belieg en verneuk was nie, maar hulle kan nêrens hul frustrasies en besware stel en aandag laat kry nie want feitlik al die media – met die uitsondering van Radio Pretoria en Lees verder

Coenie gee vinnig pad by die ATKV

Met die skrywe hiervan was daar nog nie berigte in die media wat ek gesien het oor Coenie se vertrek nie. Ek het dit Donderdag, 18 Oktober, op die ATKV se webwerf gesien in ’n mediaverklaring wat dieselfde dag vrygestel Lees verder