Die aanslae op ons eiendomsreg met die klem op ons landbougrond neem in felheid toe met min. Tina Joemat-Pettersson aan die voorpunt. Uit die bloute word grondeienaars verras met ‘n nuwe slenter om 40% van ons eiendom aan die een … Lees verder
Kategorie: Gideon Meiring
Gideon Meiring is voorsitter van TLU-veiligheid.
Zimbabwe raak dalk net te naby – met verreikende gevolge vir SA
Wanneer dinge drasties verkeerd loop, d.w.s. ten tye van nood, bly daar as laaste hoop ‘n land se veiligheidsmagte oor omdat hulle immers uit die volk vir die volk is.
In Zimbabwe word die swaardmag bestaande uit die ZCIO (Zimbabwiese … Lees verder