In 2000 berig die Mediese Navorsingsraad dat 20 000 polisielede oor misdaadkrekords beskik. In Beeld van 9 Mei 2008 word genoem dat die destydse teenkorrupsie-eenheid in 2000, 1 048 polisielede vasgetrek het waarvan net 193 uiteindelik veroordeel is. Ook dat … Lees verder

Asof Brittanje nie destyds miljoene betaal het om van Ian Smith ontslae te raak en die kranksinnige Mugabe aan bewind te stel nie. En nou vir ons kom probeer wysmaak dat hulle niks daarmee te make het nie! Juis nadat … Lees verder

Reeds in die vroeë sewentigerjare is die saak in Suid-Afrika tydens ‘n Volksraadsitting geopper deur ‘n LV wat hierdie gekontroleerde denke beskryf het as so laakbaar soos boekverbranding, juis dít wat die ANC deesdae met ons geskiedenis- en godsdiens-skoolhandleidings doen. … Lees verder

As ons wil praat oor hoe die Afrikanervolk sy vryheid moet herwin in ʼn land wat besig is om totaal ineen te stort, moet ons besef dat daar verskeie fasette van belang is. Nie alleen het ons te doen met … Lees verder

Zuma het in 1962 op 20-jarige ouderdom by Umkonto weSizwe aangesluit. Een jaar later is hy tot tien jaar tronkstraf gevonnis en na Robbeneiland verban waar ander ANC-lede hom onder hande gekry het. Nadat hy vrygelaat is, het Zuma in … Lees verder

Dit het weer swartes se siening van misdaad ter sprake gebring, en daarom kan daar met nuwe begrip na die New Century Foundation (NCF) se verslag oor misdaad in Amerika gekyk word. Hierdie verslag, genoem The Color of Crime, het … Lees verder

Die vraag duik onwillekeurig op of Zille op haar eie eiland bly, dié dat sy nie ‘n idee het wat werklik in die land se politiek aangaan nie? Suid-Afrika het nie net ‘n korrupte polisiemag wat presies maak soos hulle … Lees verder

Dit is goed om die geheue weer te verfris oor wat Brittanje se betrokkenheid by die Zim-krisis is. Ons moet onthou dat die destydse Rhodesië, toe Ian Smith nog eerste minister vir die nagenoeg 200 000 blanke inwoners daar was, … Lees verder

Ons moet ook leer om geen empatie en begrip vir die aanvaller te koester nie. Wat in hierdie land gepropageer word oor verdraagsaamheid teenoor misdadigers en oor fatalisme, strook nie met God se voorskrifte nie. Christene word verwar oor die … Lees verder