Johann Theron: Die saak vir Zuma

Hernieude Zuma-histerie word wyd en syd deur die Suid-Afrikaanse hoofstroommedia verkondig. Die meestal onkundige lesers voel verontreg deur die groeiende lys van wandade wat hulle president straffeloos pleeg, maar word andersyds onthuts deur dieselfde president wat “veg” teen die oorweldigende … Lees verder

Oorgangsproses van Klein na Groot denke

Onlangs is die klein teenoor groot denke bespreek veral met die Afrikaner in gedagte. Maar omdat die Afrikanerstam ontwikkelend van aard is, is die tekortkominge om meer volwasse te word grootliks gebaseer rondom die gedagte van ontwerp.

Voorbeelde hiervan is … Lees verder

Klein teenoor groot denke

Gedurende die 70’ger jare het mediese studente se sosiologiese onderbou die boek “Society Today” (wat nie meer beskikbaar is vandag nie),  ingesluit waarin die konsep van “Local vs International” beskryf is. Alhoewel die konteks meer rondom nie-kreatiewe teenoor kreatiewe denke … Lees verder

Skoonheid: ‘n Afrikanervisie

katedraalDeur Johann Theron.

Rekenaars en die internet se vooruitgang wat dinge soos Facebook moontlik gemaak het, is deesdae alledaags, maar wat mens uit die oog verloor is dat hierdie produkte in ’n geweldige wedywerende omgewing plaasvind wat Google, Yahoo en … Lees verder

Ekonomiese vooruitsigte vir Suid-Afrika, die regte gesprek

mexicoflagDeur Johann Theron.

Heelwat gesprekke rondom ekonomie word in Suid-Afrika gevoer. Mens kan amper sê dis ’n soort sport. Neem nou die ekonome wat jaarliks die mees akkuraate voorspellings maak vir die Suid-Afrikaanse ekonomie.

Daar is nooit een ekonoom wat … Lees verder

Taktiese argumente vir Afrikanerselfbeskikking

theron_johann2

deur Johann Theron

Die ANC kan die Afrikaner nie beskerm nie – sien misdaad.

Die ANC het nie die kapasiteit om handelsooreenkomste namens die Afrikaner aan te gaan nie – sien landbou.

Die ANC het met Kodesa onderhandel om vrede … Lees verder

Hoekom die DA en VF+ verkeerd is

theron_johann2

deur Johann Theron

Die gereelde Gallup-verslag ondersoek die stand van werknemerdeelname wêreldwyd. Die jongste verslag van 2013 wys dat ekonomiese groei nie vinnig genoeg is nie en dat hoë werkloosheid in hierdie lande (insluitend SA) tot rewolusie kan lei.

Die … Lees verder

Die ANC se prestasies

batesDeur Johan Theron.

Batebestuur handel in wese oor finansiële en fisiese bates. Menslike bates word apart gesien en bestuur maar wanneer die prestasie van ‘n organisasie soos bv die ANC bereken word, sal mens na al drie hierdie aspekte moet … Lees verder

Johann Theron: Straatkultuur

Kultuur word dikwels gebruik om beskawings se geletterdheid, standaarde en tradisies te meet. Mettertyd het sub-kulture na vore gekom soos rugbykultuur en karkultuur en net so het daar ‘n straatkultuur onstaan.

Straatkultuur word gesien in voetgangers, straatkunstenaars en advertensies, maar … Lees verder

Suid-Afrika is ‘n donker organisasie

Dark_Side_by_MDesignN

deur Johann Theron

Donker organisasies is blykbaar ‘n onbekende begrip in SA wat verduideliking vereis omdat mens dit kan verwar met terme soos “donker Afrika” – wat toevallig nie die geval is nie. Inderwaarheid is inligting hieroor beskikbaar in skrywes, … Lees verder