Magersfontein o Magersfontein!

Image
Paul Methuen en Piet Cronj?

Lord Methuen het op 11 November 1899 met 10 000 man na die beleërde Kimberley beweeg. Ná ’n skermutseling met Boeremagte naby Modderrivier, het Methuen besluit om sy soldate te laat rus en op versterkings … Lees verder

Anglo-Boereoorlog breek uit op 11 Oktober

In Mei 1899 het die Vrystaatse president M.T. Steyn vir William Schreiner, eerste minister van die Kaapkolonie, Sir Alfred Milner, hoë kommissaris vir Suid-Afrika, en president Paul Kruger van die Transvaalse republiek na Bloemfontein genooi in ’n poging om oorlog Lees verder

GRA-dag markeer nasionale ontwaking

Min tale ter wêreld kan hul ontstaan na een enkele datum herlei. In dié opsig is ons gelukkig om so ’n dag te hê wat die opkoms van Afrikaans, die “wondertaal”, in herinnering roep.

Nadat twee Hollanders van geboorte, Arnoldus … Lees verder

Die slag van Donkerhoek

Die Britse soldate het op 11 Junie 1900 in ’n oostelike rigting beweeg en generaal Botha begin aanval. Daar was sowat 16 000 soldate aan Engelse kant met 6 groot kanonne en 666 sogenaamde veldkanonne. Die Boere was maar ongeveer Lees verder

Republiekwording op 31 Mei 1961 in foto’s

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Nog foto’s 

perfektaФильчаков прокурор отзывы

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u… Lees verder

Jan van Riebeeck en die Vryburgers

Jan van Riebeeck het in 1639 by die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie (VOC) aangesluit en in ’n verskeidenheid poste gedien, onder andere as assistent-sjirurg in Batavië. Agterna het hy Japan aangedoen. Sy belangrikste pos was dié van hoof van die VOC … Lees verder

Gideon Scheepers: oorlogsmisdadiger of held?

Scheepers het homself in sabotasie-aksies teen die Britte onderskei. In 1900 het hy by Christiaan de Wet se kommando aangesluit. Hy het as kommandant van 150 man die Kaapkolonie binnegeval met die doel om spoorlyne en Britse kommunikasiekanale te saboteer, Lees verder

Die slag van Majuba

Image

Genl. Nicolaas Smit

Daar was geen artillerie nie en Colley het dit verder nie nodig geag om sy manskappe te beveel om hulleself op die koppie in te grawe nie. Hulle was moeg ná die lang nag van steiltes uitklim. … Lees verder