Die voormalige president en leier van die Nasionale Party, mnr. F.W. de Klerk, het bekendgemaak dat hy hom tot die Moslemgeloof bekeer het. “Ek het eers in Boeddhisme belanggestel, maar het nou my ware tuitste gevind,” sê De Klerk.
Hy … Lees verder
Suid-Afrikaanse nuus, d.w.s. sowel nuus uit Suid-Afrika én Suider-Afrika.
Die voormalige president en leier van die Nasionale Party, mnr. F.W. de Klerk, het bekendgemaak dat hy hom tot die Moslemgeloof bekeer het. “Ek het eers in Boeddhisme belanggestel, maar het nou my ware tuitste gevind,” sê De Klerk.
Hy … Lees verder
Die landwye motorfietsbetogings teen plaasmoorde vandag was ‘n reusesukses met duisende deelnemers in groot stede landwyd. By die Uniegebou in Pretoria is wit kruise gedra en teen die heining rondom die grasperk vasgemaak aangesiend die polisie die optoggangers verhoed het … Lees verder
Volgens Twitter-berigte het Pieter van der Westhuizen, broer van die ontslape rugbyspeler Joost van der Westhuizen vandag drie swart rowers doodgeskiet, maar agterna is bevestig dat dit net twee was met die derde rower wat saam met ‘n vierde in … Lees verder
ANC-kaders het soos hiënas op die Covid-19-noodfondse toegesak. Net wat persoonlike beskermingstoerusting betref, is daar sprake van R2,2 miljard wat na twyfelagtige transaksies en ondernemings gevloei het. Dié onthullings kom op die vooraand van ‘n verdere R70 miljard wat moontlik … Lees verder
Panyza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng, het Saterdag gesê hy sal die Grondwethof nader om Orania se regstatus as die enigste Afrikaanse dorp te beëindig.
Lesufi het gevra dat Orania se bestaan hersien moet word en gesê dat dit … Lees verder
Die Ouditeur Generaal (OG) se verslag oor die prestasie van munisipaliteite rakende die Munisipale Finansiële Bestuurswet, lewer verdoemende getuienis van agteruitgang en wanbestuur in die munisipaliteite van die Noordwes-provinsie.
Volgens die OG het die prestasie van munisipaliteite in Noordwes agteruitgegaan … Lees verder
Die munisipale werkersvakbond, Samwu, het in ‘n verklaring te velde getrek teen die nasionale tesourie en dreig opnuut om die land lam te lê met ‘n staking oor salaris-eise.
Dit staking sal volgens Samwu plaasvind indien munisipaliteite op advies van … Lees verder
Die voormalige hoof van die Suid-Afrikaanse Weermag en stigter van die Vryheidsfront, genl. Constand Viljoen is vandag oorlede. Hy was 86 jaar oud. Dr. Pieter Mulder, die vorige leier van die Vryheidsfront Plus, het dit in ‘n twiet bevestig.
… Lees verderGenl
Zimbabwe het Maandag met ʼn landswye inperking van 21 dae begin in ʼn poging om verspreiding van die Koronavirus te bekamp. Die president van die land, Emmerson Mnangagwa, het die land op televisie toegespreek en die bevolking aangespoor om gehoor … Lees verder
Nog ʼn kleinhandelwinkelgroep het aangekondig dat hulle huurbetalings opskort weens die koronavirus. Die TFG-groep moes weens die inperkingsbevel noodgedwonge hulle winkels vir ten minste drie weke sluit.
Volgens die eiendomshoof van TFG, Brad Rothenburg, het die buitengewone omstandighede daartoe gelei … Lees verder
Moody’s se afwaartse peiling van die Suid-Afrikaanse ekonomie na gemorsstatus het die rand onder die waterlyn getref. Die nasionale geldeenheid het Maandag deur die R18-per-dollargrens gebreek. Dit het ʼn rekordlaagtepunt van R18-08 teenoor die dollar bereik en hoewel dit daarna … Lees verder
Suid-Afrika mag dalk binnekort R25 miljard “weggee” aan sogenaamde “kwesbare mense” wat glo meer as ander onder die huidige inperking ly. Soortgelyke voorstelle word gewoonlik deur ekonome as “helikoptergeld” bestempel omdat dit neerkom op note wat uit helikopters oor die … Lees verder
Die getal Covid-19-sake in SA het tot 709 gestyg, ‘n toename van 155 op die vorige dag, het Zweli Mkhize, minister van gesondheid, Woensdagoggend gesê.
Die grootste toenames in die aangemelde gevalle sedert Dinsdag is in Gauteng (64), Wes-Kaap (61), … Lees verder
Eskom is nou van plan om oorskotkrag van bestaande kragopwekkingsaanlegte aan te koop. Dit is ʼn aanduiding dat die kragvoorsiener sy beleid jeens privaatkragverskaffers aangepas het. Hoewel Eskom voorheen tydens noodomstandighede sodanige krag aangekoop het, was die staatsmaatskappy tot dusver … Lees verder