SA se rol in BRICS sink weens gebrek aan navorsing

Indien ‘n mens die verklaring van die Streekverteenwoordiger vir Asië en die Stille Oseaan-gebiede van die FAO
ná afloop van die 7de vergadering van die Ministers van landbou van die BRICS-lande op 16 Junie in Nanjing, China, verlede week saamlees … Lees verder

Media24 se Trump-kenner maak lawaai

Liesl Louw-Vaudran, ’n konsultant by die Instituut vir Sekerheidstudies, het geen idee wat Donald Trump se verkiesing tot die Withuis vir Afrika beteken nie, want, beweer sy, “Trump weet self nie”. Haar stuk is egter ‘n poging om Obama se … Lees verder

Verslete ou ANC-gevegte oor wie die beursie hou

Die gewone vervelige ou faksiegevegte binne die ANC wat gereeld as “nuus” in Suid-Afrika aangebied word, is weer opgediep deur wit ANC-lede in Gauteng wat van die etniese Zoeloes in die party ontslae wil raak.

Die “elite” in die ANC … Lees verder

Betogers het nie geloofwaardige eise nie

Gratis onderrig, gratis beurse, gratis vervoer, gratis verblyf en gratis kos. Dit is die jongste eise van swart oproeriges wat bereid is om geweld te gebruik om dit aan universiteite op te dwing.

In ‘n stemposnota het ‘n swart student … Lees verder

Linkse kanker woeker voort

In Leopold Scholtz se jongste Stasi-propaganda-opstelletjie ter verdediging van die linkse Duitse kanselier Angela Merkel, trek hy weer te velde teen die “populiste”, die bose “nasionaliste” en “ongeskoolde” kiesers wat teen haar en haar party gestem het vir die regse … Lees verder

EU open nuwe strategiese front teen NAVO

“Dus gaan ons ‘n EU-weermag saamstel…” Dit was die woorde van die Italiaanse premier Renzi, tydens die ontmoeting met sy ewekniëe in Italië.

Italië se premier, die Duitse kanselier, Angela Merkel en Frankryk se pres. Francois Hollande het Maandag op … Lees verder

Is ‘geestesongesteldheid’ die nuwe dekmantel vir terreur?

Is “geestesongesteldheid” die nuwe dekmantel waaronder djihadistiese aanvalle op die Weste geregverdig word?

Dit lyk beslis só.

Die jongste “geestelik onstabiele” jong man om ‘n oënskynlik arbitrêre aanval op ongewapende burgerlikes te loods was Zakaria Bulhan, ‘n 19-jarige Somaliese Moslem … Lees verder

Brittanje en Duitsland vra einde van NAVO-uitbreiding, dialoog met Rusland

Washington moes uiters verlig gewees het toe sy moslemvennoot en ‘n kritiese komponent in die NAVO-sekuriteitsopset, Turkye, daarin geslaag het om die staatsgreep verlede week af te weer.

Die VSA sou deur Amerikaanse wetgewing noodgedwonge sy militêre magte uit Turkye … Lees verder

Tradisionele Engelse wêreld is besig om uitmekaar te val

Natuurlik bestaan daar steeds diepgaande historiese en kulturele bande tussen Brittanje en Amerika, maar die huidige wêreldklimaat en opkoms van China veroorsaak dat die twee eertydse bondgenote se beskouings ingrypend verander het.

Dikwels kla Suid-Afrikaners oor Suid-Afrika se vriendelike beleid … Lees verder

Dan Roodt: Rekenaars vir alle Afrikaners?

Volgens beskikbare statistiek, beskik ongeveer die helfte van Afrikaners nie oor rekenaars nie. Mense het oor die algemeen selfone wat hulle toegang tot die internet gee, maar nie noodwendig ‘n rekenaar nie. Baie gebruik ook rekenaars by die werk.

‘n … Lees verder

Bring Afrikaans by Maties terug, sê PRAAG

Die Pro-Afrikaanse Aksiegroep (PRAAG) het Vrydag sy standpunt oor die konseptaalbeleid van die Universiteit van Stellenbosch aan dié instelling oorgedra. Anders as die meeste Afrikaanse organisasies, asook die Gelyke Kanse-groep wat onlangs gestig is, wil PRAAG sien dat Stellenbosch weer … Lees verder

Lood se twakpraatjies

Nadat PRAAG onlangs ‘n oud-vlootadmiraal aangehaal het wat beweer dat FW de Klerk direk geïmpliseer word in selfverryking, het “Lood” vinnig opgetree om dié verdoemende uitlatings toe te smeer.

Kennelik wil Media24 nie graag dat selfverryking aan De … Lees verder

Leopold Scholtz se geklike naamlose ‘ontleders’

Leopold Scholtz, die liggewignaprater, se lagwekkende “ontleding” oor Rusland kry hy beslis nie van “die meeste gesaghebbende Europese politieke ontleders” soos hy onlangs in Die Burger, 5 deser, p.11, beweer het nie, maar waarskynlik direk van een of ander mede-liggewig … Lees verder

Die EU het geen antwoord op ISIS nie

Wat Libië betref blameer president Obama vir Frankryk en Brittanje dat hulle die bal laat val het nadat Gaddafi vermoor is. Maar dit was die Obama-administrasie wat die oorlog begin het, die meeste lugaanvalle geloods het en 7 700 bomme … Lees verder