Waarskuwings oor Manchester-terroris geïgnoreer weens Britse ‘verdraagsaamheid’ jeens Islam

Sou die Manchester-selfmoordbommer Salman Abedi aan Maandag se tragiese moorde deelgeneem het, soos die Wall Street Journal opgemerk het, indien hy nie deel was van die Amerikaanse optrede om die Libiese regering omver te werp, wat geëindig het in die … Lees verder

FBI se James Comey was Clinton-skoothondjie

Die direkteur van die FBI, wat deur President Trump ontslaan is, was ‘n werktuig van Hillary Clinton. Sy loopbaan beklemtoon eintlik die ongesonde verhouding wat tussen groot korporasies en die politieke elite bestaan.

James Comey het die Clintons gehelp in … Lees verder

Hoofstroom Amerikaanse media raak al hoe meer onnosel oor die ‘Kremlin’

Die Verenigde State is in groot gevaar om deur die Russies-Ortodokse Kerk oorgeneem te word, volgens die tydskrif Time. Ten minste, dit is wat die beeld van die Withuis wat met die ikoniese katedraal in Moskou verweef is, op die … Lees verder

Britse Moslem verantwoordelik vir aanval in Manchester, weermag ontplooi

ISIS het Dinsdag amptelik verantwoordelikheid aanvaar vir die aanval op konsertgangers in Manchester deur sy Amaq News Agency, volgens die SITE Intelligence Group. Die ISIS-verklaring het hom ‘n “soldaat” van die Kalifaat genoem.

Salman Abedi (23), is geïdentifiseer as … Lees verder

Kinders onder slagoffers van selfmoordbomaanslag by Manchester-konsert

Ondersteuners van die Islamitiese Staat vier volgens berigte die aanval by ‘n popmusiekkonsert in Manchester, Engeland, op sosiale media. Minstens 22 mense is dood en meer as 50 is gewond by ‘n musiekkonsert van die Amerikaanse popster, Ariana Grande.

Die … Lees verder

Ebola is terug, maar sal heksery entstof teenwerk?

‘n Nuwe Ebola-uitbraak is in die Demokratiese Republiek van die Kongo verklaar na die dood van drie mense aan die virus gekoppel is. Ten minste een van die oorledenes het positief getoets vir die virus, volgens die land se gesondheidsministerie. … Lees verder

Alabama gryp in om Konfederale monumente te beskerm

Amptenare in New Orleans, Louisiana, het verskeie Konfederale monumente verwyder oor redes soos “wit rassisme” en “slawerny” in die suidelike Amerikaanse deelstate met linkses en swartes wat historiese afbeeldings van Amerikaanse geskiedenis op openbare eiendom verwerp. Maar Alabama sal nie … Lees verder

Transgenders betaal nie: Kollege verklaar ‘finansiële nood’

Die eerste “vroulike” Amerikaanse kollege om manlike voorgraadse studente toe te laat wat hulself as “vroulik” identifiseer, het amptelik “finansiële nood” verklaar.

Verlede week het die raad van trustees van Mills College in Oakland, Kalifornië, aangekondig dat hulle in ernstige … Lees verder

Boris Johnson waarsku teen ‘Russe wat inmeng’ terwyl sy party stemme verloor

Die Britse minister van buitelandse sake, Boris Johnson hits kiesers aan teen Rusland met bewerings dat Russe waarskynlik sal inmeng in die komende Britse algemene verkiesing.

Hy het vrese uitgespreek dat die Russiese president die vertroue in “demokrasie” sal ondermyn.… Lees verder

Delareyville-boer se vermeende moordenaars voor

Die boer wat op 16 Mei gedood is in ‘n plaasaanval, se vermeende moordenaars is verlede week aangekeer.

RSG het berig dat “ses mans” aangekeer is vir die moord op ‘n boer van Sannieshof, Barend Greyling wat in sy huis … Lees verder

Migrante moet weggehou word van pro-immigrasie G7-leiers

Die leiers van G7-lande neem geen kanse met “vlugtelinge” wanneer dit hul eie veiligheid raak nie.

Smokkelbote wat migrante in die Middellandse See optel, word verbied om in Taormina waar die G7-byeenkoms op 26-27 Mei gehou word, anker te gooi.… Lees verder

Nama word skooltaal

Die Nama-taal gaan van volgende jaar af weer in Noord-Kaapse skole ingevoer word. Die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad en Khoisan-gemeenskappe het verlede jaar besluit dat die taal in skole onderrig moet word.

Onderwysers van Namibië is tans in die Noord-Kaap om hul … Lees verder

Bloemfontein se munisipale werkers staak

Die staking deur werknemers van die Mangaung-metro munisipaliteit gaan uitgebrei word nadat ‘n vergadering met die werkgewer Donderdag ‘n dooiepunt bereik het.

Honderde werkers, wat met die SA Munisipale Werkersunie (Samwu) geaffilieer is, het Dinsdag begin staak oor onder meer … Lees verder

Gepeupel drom weer in Coligny voor hof saam

Die EFF in Noordwes sal vandag ‘n opmars na die Coligny-polisiekantoor lei om te betoog teen ‘n landdros se besluit om borgtog te gee aan twee wit mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n swart tiener vermoor het.

Die … Lees verder