‘Jammer dat ons leef’

In sy  rubriek Wanneer gaan die Afrikaner koers kry? noem Dan Roodt  beslis interessanthede wat verdere bespreking verdien. Ek dink nie mens kan hedendaagse Afrikaner politiek verstaan as jy nie die politieke psige van vandag se Afrikaner begryp nie.

Dit … Lees verder

Anton Barnard is reg: Afrikanerowerheid eerste

Anton Barnard se skrywe oor die Wolkstaat stuur die gesprek oor Afrikanerselfbeskikking in die regte ringting. Ten eerste is dit belangrike dat die nuwe lewe wat hierdie gesprek ontvang het, volgehou word. Ten tweede moet ons nou realisties praat en … Lees verder

Mag ons leiers mekaar vind

Te danke aan Beeld se volkstaatmeningspeiling het hierdie gesprek weer momentum gekry. Die volkstaat is en moet ons belangrikste oogmerk bly en daarom is hierdie nuwe lewe wat die debat ontvang het van kardinale belang.

Hoewel Beeld se meningspeiling nie … Lees verder

Grootkapitaal is ons vyand

Eerste Nasionale Bank se rassistiese besluit om nie aan laerinkomste- blanke werknemers se kinders studiebeurse toe te staan nie, maar wel aan laerinkomste- swart werknemers, is tekenend van hoe Grootsake nog altyd die Afrikaner se vyand was.

Die Anglo-Boereoorlog, waar … Lees verder

Om met jou ma se verkragter te speel

Vryheid vir rugby verruil?Die rol wat die ligsinnige tydverdryf, rugby, in ons volk se ondergang gespeel het en die voortgesette negatiewe impak daarvan, mag nie onderskat word nie. As Afrikaners met slegs 10% van die entoesiasme waarmee hulle hul gunsteling Engelse sport bedryf … Lees verder

ANC-haatspraak teenoor blankes wek kommer

Leonard Chuene, voorsitter van Atletiek Suid-Afrika (ASA), maak ongegronde aantygings dat blanke Suid-Afrikaners vir die debakel rondom Caster Semenya se seksualiteit verantwoordelik is. Tydens die ontvangs van Semenya op die Jan Smuts-lughawe (sg. “O.R. Tambo-lughawe”) val Julius Malema, voorsitter van

Lees verder

Mzanzi-simbole

Ek stem saam met hom oor beide die vlag en die volkslied, maar nie om dieselfde redes nie. Ten eerste sou ek verkies dat  "Nkosi Sikelel' iAfrika" die ekslusiewe volkslied van die Mzanzi-staat word, aangesien die onheilige huwelik met hierdie

Ons het ‘n eie koerant nodig

Op die foto wat Rapport tydens die onderhoud geneem het, lyk Itumeleng Makgetla baie gesond vir iemand wat net twee weke terug op die rand van die dood verkeer het, soos beweer word. Dat Makgetla aan die rasgedrewe Black Students … Lees verder

Nuwe party kan nie blanke belang dien

Dieselfde geld vir die DA (en dus by implikasie enige ander party) wat onder swart kiesers wil groei. Die DA sal blanke belange moet afsê en ekslusief op swart belange begin fokus as hul werklik beoog om swart kiesers te

Stamkultuur vernietig SA

Regdeur die liberale denksool word daar toenemd gehoop dat “nuwe leierskap” die land uit sy krisis sal ruk. Sommiges soos Tim du Plessis reken ‘n verkiesing sal ons op ‘n ander koers plaas terwyl ander, soos Koos Kombuis, glo dat Lees verder

Die ANC het volksmoord vervolmaak

Interessant was die amptelike stelling, ook vandeesweek, van die Afrikanerbond dat minderheidsregte in SA verontagsaam word deur die regering en dat menseregte dus niks in SA beteken nie. As hierdie groterwordende eenstemmigheid oor die drukkende aard van die situasie  gepaargaande Lees verder

Twee minute oor twaalf: Weereens Pioniers

Bo en behalwe die huidige geweldstoestand, sou die moontlike ontstaan van ‘n swart burgeroorlog, weens die tweestryd in die ANC, wat nou oor twee magsentra beskik, my erg bekommer. As hierdie tweestryd gewelddadig gaan raak sal Gauteng en bykans die Lees verder

Einde van ANC-hegemonie?

Hy is ʼn charismatiese en opportunistiese politikus. Die man het geen beleidsbeginsels nie. Hy praat met almal en elkeen wat bereid is om na hom te luister. Sy bedmaats is kommuniste, die swart vakbondwese en die ekstremistiese ANCYL. Geen van Lees verder

Die Stepfords van Pretoria

ʼn Vriendin vertel my die staaltjie oor iemand wat sy ken wat in die laat sewentigerjare, toe “Spaanse villas” hoog mode hier te lande was, Spanje besoek het as deel van ‘n georganiseerde toergroep. Klaarblyklik, so gaan die verhaal: Op Lees verder