Sydney Gregan: So is ons verneuk!

Ek het onlangs die boek van professor Sampie Terreblanche, Lost in Transformation: South Africa’s Search for a New Future Since 1986 aangekoop. Nie dat ek enige bewondering vir die man het nie; inteendeel. Hy is ‘n onrehabiliteerbare liberalis en klaarblyklik … Lees verder

Sydney Gregan: Dr Verwoerd en die reg op selfbeskikking

Geen politikus uit die vergange blanke Suid-Afrika bly so aktueel soos dr HF Verwoerd nie, want byna daagliks word sy naam steeds in die media genoem. Steeds word hy óf verguis óf bewonder. By geleentheid van die vyftigjarige herdenking van Lees verder

Sydney Gregan: DA-EFF-koalisie: ‘n Huwelik uit die hel?

Bespiegelinge dat die DA en die EFF moontlik in alliansie sal gaan om sekere munisipaliteite te regeer mag dalk vir baie na ‘n onmoontlikheid lyk, gesien die EFF se radikale standpunte oor sake soos grondonteiening, en so meer. Ook waar … Lees verder

Sydney Gregan: Wie sit agter Julius Malema? En waarom?

Terwyl die Suid-Afrikaanse publiek hulle blykbaar verlekker in die manewales van die hanswors Julius Malema, en veral die feit dat hy vir Jacob Zuma ‘n steen des aanstoots geword het, word die situasie in Suid-Afrika al meer plofbaar en kan … Lees verder

Sydney Gregan: ‘n Positiewe toekomsverwagting!

As long as whites continue to avoid and deny their own racial identity . . . [they] will have no chance to resist their dispossession and their eventual and possible physical destruction.
Samuel Francis

In ‘n vorige artikel is daarop … Lees verder

Sydney Gregan: ‘n Negatiewe toekomsverwagting?

Terwyl die tweede fase van die kommunistiese revolusie begin stoom kry en die land se wiele duidelik besig is om af te val, is die vraag: Wat nou gemaak in hierdie omstandighede?

Dis reeds baie duidelik dat die studente-onrus oor … Lees verder

FW de Klerk: verraaier… vloek der aarde!

Daar is niemand in hierdie land; nie eers die Jodin en Black Sash-lid, Helen Zille wat my meer walg as FW de Klerk nie. Indien iemand wat sulke verraad soos hy teenoor sy volk gepleeg het en met miljarde dollars … Lees verder

6 September 1966 was ‘n dolk in die Afrikaner se hart

Die ideaal is sterker as die werklikheid
– Dr HF Verwoerd

Die moord deur die geldmagte op dr Verwoerd op 6 September 1966 deur middel van die “mal” Demetrio Tsafendas is in die afgelope 48 jaar slegs deur enkele Afrikanernasionaliste … Lees verder