Gustav Venter: Die derde bestaanskrisis en die volk

Alle volke is bestem om te verdwyn, sommige gouer as ander. Dit kan wees dat die Afrikaner een van die volgende volke is om in die vergetelheid weg te val, en as dit die geval is, sal dit wees weens … Lees verder

Joegaai! ‘n Plaasmoord

Die een se dood is die ander se brood, nè, en so het Naspers se spens vroeg in Desember onverwags vol geraak. ‘n Plaasmoord, ‘n goeie een, so asof bestel. Nou goed, eintlik was daar twéé, nee, eintlik vier, regtig, … Lees verder

Gustav Venter: Laat ons net nie hopeloos wees nie

Daar is ʼn nuwe Grootman in Twitteranië, sy naam is Donald Trump, en ons mense wil iets van hom hê. “Meneer Trump,” soos ʼn verteenwoordigende twiet dit uitdruk, “wat gaan u oor die blanke uitwissing in Suid-Afrika doen?”

Ek wil … Lees verder

Gustav Venter: Trump en die dood van ʼn dinosourus

Donald Trump gaan ʼn muur bou, en dit is ʼn goeie ding, maar sy werklike nalatenskap gaan nie wees wat hy gebou het nie, maar wat hy gebreek het. Hy het die Republikeinse Party geknak, die Demokratiese Party uitgewis, die … Lees verder

Gustav Venter: Sit dit af!

Gustav Venter se eerste YouTube-video op die PRAAG-kanaal waarin hy oor Naspers, DSTV, die nuwe vlag en die multikulturele, getransformeerde Springbokspan gesels. Hy dink daar is iets wat ons almal kan doen wat ‘n “enorme verskil in ons lewens gaan … Lees verder

Gustav Venter: ‘Modder en bloed’: ‘n Lang, stywe middelvinger vir die Britse Ryk

Vatso Engelsman!

Vatso Soutie!

Vatso Rooinek, vatso gulsige verdelger van volkere, vatso lafhartige kryger wat in blokhuise skuil en op oormag staatmaak, vatso afbrander van plase en aanhitser van barbare, vatso verkragter van vroue en moordenaar van kinders en vatso … Lees verder

Nou wie’s nou dom, hû?

Dit het onder my aandag gekom… wel eintlik kwetter en kraak die omgewing al vir jare met die onregse mense se selfvoldane stelling dat hulle, dank Vader (of Moeder, afhangende van hoe stuitig hulle aanbid) nie dom is soos die … Lees verder

Piet Croucamp se algemene probleem met Afrikaners

Die probleem met blanke Suid-Afrikaners – kode vir Afrikaners – is dat hulle veralgemeen, verduidelik “politieke ontleder” en dosent, dr. Piet Croucamp, en hy sê dit sonder dat die lagwekkende ironie op enige waarneembare manier by hom registreer, en daar … Lees verder

Die Afrikaner: laaste volk op sy voete

As jy ‘n magsmakelaar in Beijing of Moskou was, by watter volk in Suid-Afrika sou jy toenadering soek en hoekom? Gustav Venter reken ‘n ontleding van die feite dui op net een en hy gee vir Menere Soeng en Iwanof Lees verder

Afrikaner: Ploegbreker en Jannie Martelgat

Retina ZeyheriOntmoet Retina Zeyheri, veldplant. Nie ‘n asemrowende blom nie – so ‘n dieporanje kloktrossie wat ondertoe hang soos die lelle onder ‘n kaalnekhoenderhen se kinnebak. Die stam is bros en besaai met wit dons. Die blare is groot, tabakplantagtig. Alles … Lees verder

Die Afrikaner: ‘n nuwe optimisme

In 2005 het ek met ‘n mate van intensiteit begin om aan die politieke prosesse van die land deel te neem deur die Afrikaner se krisis te ondersoek en te beskryf. Dit was moontlik die donkerste tyd in die volk … Lees verder

Die mite van die mite van die Goeie Ou Suid-Afrika

Hierdie week het Ivo Vegter soos ’n hedendaagse, sekulêre Savonarola ingegee voor die aanklagte van die heersende politieke godsdiens – pseudo-liberalisme – en sy skuld in die openbaar bely. Hy het nou nie juis in die openbaar sy klere geskeur,

Lees verder

Che en JFK: Bloedbroers van Varkensbaai

Die een was ‘n liggewig-, owerspelige, agterbakse liberalis, die ander ‘n moorddadige, brutale lafaard en tog is hulle beslaan deur die populêre media as die ikone van hulle tyd; eersgenoemde as verligte martelaar; laasgenoemde as die algehele vergestalting van waagmoed, … Lees verder

Die Afrikaner, vrede en doringdraad

Met al sy tegnologiese wondervernuf, sy millennia se repositorium van ervaring en wysheid, sy nuwe insigte in die werking van die brein en sy databasisse van sosiale gevallestudies, bly die mense onmagtig om die kosbaarste toestand op aarde te bewerkstellig: … Lees verder