In die deel
… Lees verderKategorie: Buks van Rensburg
Die gevolge van Piekolie, Deel IV

In die finale deel van my aflewering wil ek die sosiale gevolge van Piekolie ontleed. Dit is die mees kontroversiele deel van die beskrywing, fundamenteel omdat dit ʼn oefening in voorspellings oor die toekoms is. Daar is baie filosofiese probleme
… Lees verderPiekolie en abiotiese petroleum, Deel III
In die vorige rubriek het ek aangetoon dat P, die produksie van petroleum in vate per dag, deur ʼn logistieke kurwe beskryf kan word. P gaan deur ʼn maksimum of piek, ʼn toestand wat bekend staan as “Piekolie”. Die beskrywing
Repliek op Johann Wingard: Abiotiese en biotiese olie II
My eerste indrukke destyds was dat piekolie 'n vergesogte idee is wat selfs 'n samesweringsteorie kon wees, en ek het dit derhalwe geïgnoreer. Verdere probleme vir die teorie was dat anti-Amerikaanse aktiviste dit in 'n mate gekaap het wanneer hulle
… Lees verderMy eerste indrukke destyds was dat piekolie 'n vergesogte idee is wat selfs 'n samesweringsteorie kon wees, en ek het dit derhalwe geïgnoreer. Verdere probleme vir die teorie was dat anti-Amerikaanse aktiviste dit in 'n mate gekaap het wanneer hulle
… Lees verderRepliek op Johann Wingard: Abiotiese en Biotiese Olie
Johann Wingard vra verskeie vrae in sy onlangse rubriek “Energie-krisis? Watter energie-Krisis?”. In ʼn poging om die vrae te ontleed (presiese antwoorde is dalk net te moeilik), sal ek verskeie kwessies probeer isoleer in aparte dele in my repliek.
Johann … Lees verder
Marxisme en ‘n Afrikaanse Indentiteit
Onlangs lees ek in die aanlyn-Amerikaanse tydskrif “Red Country”(*) ʼn artikel oor Marxisme en die verkiesing van Obama as president. Die artikel is een in ʼn reeks artikels in Westerse tydskrifte wat opnuut na Marx kyk, en wat die huidige … Lees verder
Jacob Zuma: die trein het reeds vertrek

Ekonomiese krisis!

Tempelprostitusie
Die rol van tempelslette as vrugbaarheidsfigure het dikwels 'n sentrale rol in die geloofs- en ervaringsbelewenis van hierdie gemeenskappe gespeel. Die funksie van die Heilige Prostituut was sentraal in hulle gemeenskappe en hulle het deelgeneem het aan godsdienstige rituele as
… Lees verderDie rol van tempelslette as vrugbaarheidsfigure het dikwels 'n sentrale rol in die geloofs- en ervaringsbelewenis van hierdie gemeenskappe gespeel. Die funksie van die Heilige Prostituut was sentraal in hulle gemeenskappe en hulle het deelgeneem het aan godsdienstige rituele as
… Lees verderAmerikaanse motors en die Amerikaanse eeu
Gerugte dat General Motors (GM) (die vervaardiger van Chevrolet, Buick, Cadillac, Oldsmobile, Pontiac, Saturn, asook die Humvee- en Hummer- militêre voertuie, en deesdae ook SAAB) se rug teen die muur is, doen reeds maande lank die rondte en negatiewe kontantvloei
… Lees verderGerugte dat General Motors (GM) (die vervaardiger van Chevrolet, Buick, Cadillac, Oldsmobile, Pontiac, Saturn, asook die Humvee- en Hummer- militêre voertuie, en deesdae ook SAAB) se rug teen die muur is, doen reeds maande lank die rondte en negatiewe kontantvloei
… Lees verderAmerikaanse nagmerries
Obama se gewildheid is deels te danke aan die huidige soeke in die VSA en Westerse lande na “Black Excellence”, en in Obama is dit gevind. Barack Obama is ‘n talentvolle politikus en ‘n uitstekende orator wat sy posisies logies
… Lees verderObama se gewildheid is deels te danke aan die huidige soeke in die VSA en Westerse lande na “Black Excellence”, en in Obama is dit gevind. Barack Obama is ‘n talentvolle politikus en ‘n uitstekende orator wat sy posisies logies
… Lees verderNog ‘n G8 beraad
Die G8-lande word as die toonaangewende ekonomieë beskou, en is deesdae meer belangrik as die Verenigde Nasies en Veiligheidsraad; organisasies wat op die wêreldorde van 1950 gebou is, en wat sedertdien deur patologiese diktators en regimes gekaap is. Desnieteenstaande, is … Lees verder
Die G8-lande word as die toonaangewende ekonomieë beskou, en is deesdae meer belangrik as die Verenigde Nasies en Veiligheidsraad; organisasies wat op die wêreldorde van 1950 gebou is, en wat sedertdien deur patologiese diktators en regimes gekaap is. Desnieteenstaande, is … Lees verder