Kategorie: Anton Barnard
Kan Afrikaners baat by Zuma-bewind?
Dit is moeilik vir my as Afrikaner, synde die teiken van en aan die ontvangkant van baie van die ANC se veldtogte van etniese reiniging; oa regstellende aksie, die Hoërskool Ermelo en dies meer, om die volgende te skryf: Ek … Lees verder
Die vlieë sak op UJ toe
‘Dankie Kuba’
Skynheilige klaers oor die Inligtingswet
Die DA se eie Yengeni-skandaal
Tony Yengeni is in 2004 skuldig bevind en tot tronkstraf gevonnis agv magsmisbruik. Hy het sy posisie misbruik en op korrupte wyse ‘n onregverdige afslag op ‘n luukse viertrekvoertuig bekom. In die vreemde Nuwe Suid-Afrika was ‘n kleinerige minderheid, stellig iewers … Lees verder
Die DA se fopswarte
Lindiwe Mazibuko is pas tot die nuwe parlementêre leier van die Demokratiese Alliansie verkies. Ek gaan terloops nou nie juis vreeslike krokodiltrane huil omdat haar teenstander, Athol Trollip, die verkiesing verloor het nie, buiten om te wonder of sy aggressiewe … Lees verder
Die wasmasjiensensus
‘n Gelykheidsprokie
Die Ruwe Gids tot Afrikaners
Ons word telkens gekonfronteer met verwarde siele in wie se deurmekaar koppies ‘n storm van eksistensiële angs woed. Dikwels doseer sulke verwardes op Stalinbos, of skryf hulle vir een van Naspers se publikasies. Die kenmerk van hierdie angs is die kwelvraag: … Lees verder
Afriforum en die wet van onbedoelde uitkomste
Die post-1994-dubbeldinkery
Ek het onlangs begin om ‘n amperse verslawing te ontwikkel, maar gelukkig is hierdie ‘n relatief skadelose. Dis aan oudioboeke. Daar bestaan hope klassieke boeke wat gratis beskikbaar is om van die internet af te laai, byvoorbeeld boeke van Dostojewski … Lees verder
Die onverwagte rewolusie
Oor die afgelope jaar of wat het die pessimisme oor Suid-Afrika merkbaar toegeneem, veral na aanleiding van die gerugte oor nasionalisering van die myne en banke. Afro-pessimisme, ook oor die mislukte sogenaamde reënboognasie, is egter niks nuut nie. Veral die … Lees verder