Ek het sopas die bestelling geplaas vir die eerste besending van my bundel rubrieke wat ek saamgevat het onder die titel Witwarm. Vriend Rudolf Maré het reeds twee bestel en vir vier betaal. ʼn Skrywer het goeie vriende nodig. … Lees verder
Kategorie: Woernaal
Gustav Venter: Woernael 4 — Fees en mark
Deesdae het omtrent elke dorp ʼn fees, en elke dorp behoort ʼn fees te hê, so dit is goed. Daar is ʼn Kaboemfees en ʼn Suidoosterfees en ʼn Walvisfees en ʼn Kierieklapperfees en kort daarna ʼn Kaboemfees. Daar is feeste … Lees verder
Gustav Venter: Woernael 3 — Fees
Gister het ons uitgevind dat die man wat bekend is as Suid-Afrika se nuwe president daarvan hou om te stap, en, in ʼn gebaar van gemoedelike neerdaling, doen hy dit graag tussen die alledaagse gepeupel. Sy skakelpersoneel moet lekkerkrystuipe hê. … Lees verder
Gustav Venter: Woernael Nommer Twee
ʼn Ingenieur, een van daardie selfopgeleide genieë wat suksesvol peuter aan ingewikkelde masjinerie en stelsels, sê eendag vir my dat die mensdom te gou die rug op stoomkrag gekeer het. Wie weet watter wonderlike stoomgedrewe masjiene nou al ontwikkel sou … Lees verder
Gustav Venter: Woernael Nommer Een (Sondag agtien Februarie twintig agtien.)
ʼn Woernael, vir dié wat moontlik enige belangstelling het, is ʼn woernaal vir mense wat aan die hardloop is. En met “hardloop” bedoel ek nie iemand wat laat spaander nie. Mense wat my ken weet dat my drentel-, wandel-, stap- … Lees verder
Wit Afrikanerseuns gaan gedwing word om sokker te speel: sportminister
Die minister van sport, Fikile Mbalula, het vir nog ‘n sportskok gesorg deur die Suid-Afrikaanse sokkerfederasie opdrag te gee om sokker “vinniger op (meesal blanke) model C- en privaatskole aan te bied”. Soos voorheen hier op PRAAG berig is, het … Lees verder
Repliek op Jan-Jan Joubert in vandag se Rapport
Op Roodt.org: Daar is geen middelgrond meer nie
… Lees verderDe Klerk en Britte se orde stort in duie

Dít wat Dan Fourie en Pieter Redelinghuys op LitNet my “fantasieë” noem, is dalk besig om gouer as wat selfs ek gedink het, te realiseer. Die byna landwye opstand teen die ANC wat in die swart woonbuurtes aan die gang … Lees verder
Robert McBride, die ware Nuwe Suid-Afrikaanse Man
Rachelle Greeff is vasgevang in die hippiekultus
Opnuut word ons gekonfronteer met die sieklike politieke korrektheid so eie aan "kunstenaars" – skrywers en sangers – wat hetsy nooit 'n loopbaan gehad het nie, hetsy wie se loopbaan oor en verby is.
Die húlle wat hulle verbeel dat, … Lees verder
Opnuut word ons gekonfronteer met die sieklike politieke korrektheid so eie aan "kunstenaars" – skrywers en sangers – wat hetsy nooit 'n loopbaan gehad het nie, hetsy wie se loopbaan oor en verby is.
Die húlle wat hulle verbeel dat, … Lees verder