Bekende Afrikanerargitek oorlede

Die Afrikanerargitek dr. Irma Vermeulen (89) is Sondag in Pretoria oorlede.

Vermeulen was die dogter van Gerhard Moerdyk wat onder meer die Voortrekkermonument asook die presidentswoning Libertas en die indrukwekkende NG-Kerk Pretoria-Oos ontwerp het.

Libertas staan deesdae bekend as Mahlamba … Lees verder

Suid-Afrikaner wen wêreldargitektuurprys

’n Suid-Afrikaanse argitek, Peter Rich van Johannesburg, het die prys vir die beste gebou ter wêreld ingepalm.

Hy is by die wêreldargitektuurfees-prysuitdeling in Barcelona, Spanje, vir die ontwerp van sy Mapungubwe-interpretasiesentrum in Limpopo vereer.

Sy wenstruktuur is digby die samevloeiing … Lees verder

Stellenbosse meisieskool verkoop skilderye om geld in te samel

Image
Plakkaat van Bonhams met Laubser-skildery

Drie waardevolle skilderye wat aan een van Stellenbosch se topskole, Hoërmeisieskool Bloemhof, behoort, gaan in Londen op 'n veiling verkoop word, deels om onderwysers te help om die dorp se hoë eiendomspryse te bowe te … Lees verder

Tentoonstelling van Naomi Campbell-foto’s in Miami – al slaan sy af en toe iemand

Die uitstalling, wat foto's van topfotograwe soos Arthur Elgort en Steven Meisel insluit, is georganiseer deur Art Photo Expo Miami.

Dit is deel van 'n groter tentoonstelling getiteld "In Fashion Photo", wat op 7 Desember afsluit. Die tentoonstelling val saam Lees verder

Ekonomiese krisis knou internasionale kunsmark erg

Die veilingkamer by Christie’s in New York was baie bedeesd terwyl 85 stukke impressionistiese en moderne kuns onder die hamer beland het, met 44% van die items wat nie kopers gekry het nie.

Daar is wel nog geld in die Lees verder

Opblaashondeontlasting weggewaai

Dit is die skepping van die eietydse Amerikaanse kunstenaar Paul McCarthy getiteld "Complex Shit" en is deel van die Paul Klee Sentrum se tentoonstelling "East of Eden: A Garden Show".

Die massiewe kunswerk wat in die tuin uitgestal was, het

Lees verder