SA kleremakers vrees ‘instroming’ van buitelandse tekstiel en ontwerp soos Zara en H & M

Die Suid-Afrikaanse klerebedryf vrees die “instroming van internasionale kleinhandelaars” soos Zara en H & M wat nie plaaslik aankoop nie, maar hul eie klere vervaardig. Dit het Dinsdag bekendgeraak by die jaarlikse bosberaad genaamd “Dra Suid-Afrikaans” vir die klere- tekstiel- … Lees verder

Nigeriese rykmanswinkel omhels die ‘Bantoe’-handelsmerk

Terwyl die term “Bantoe” in linkse, politiese korrekte Suid-Afrika soms die wenkbroue laat lig, het ‘n Nigeriese rykmanswinkel in Lagos daarvan ‘n modewoord gemaak. “Bantu”, ‘n Ethiopiese handelsmerk vir swemklere word prominent in die winkel, asook aanlyn, vertoon.

Alára, die … Lees verder