Fransi Phillips: Die tekens van die tyd

As ek terugdink aan die laaste jare voordat ons getref is deur televisie, rekenaars en die internet, wat ook die laaste jare voor die Soweto-onluste was, dink ek terug aan piekniekmandjies by die inryteater, simfonieorkeste in die Pretoriase stadsaal, glaskaste … Lees verder

Fransi Phillips: Die doen en late van Dan Roodt

Ek verbeel my dat Dan Roodt en sy meisie Karin Bredenkamp sulke lang swart jasse gedra toe ek hulle in die vroeë tagtigs vir die eerste keer op die Wits kampus gesien het, maar toe ek anderdag aan Dan noem, … Lees verder