Suidpunt: ‘Lojale verset’ in ‘n neutedop. Deel I.

Opstand is net so noodsaaklik in ‘n volk as getrouheid. Dit is nie eens gevaarlik dat ‘n rebellie misluk nie; wat gevaarlik is, is dat ‘n hele geslag sonder protes sal verbygaan.

Hierdie woorde begroet die leser in Lojale versetLees verder

Suidpunt: Die opvallende raakpunt tussen Afrikaans en Korsikaans

Jy onthou seker my ellelange PRAAG-artikel waarin ek die verwerping van Nederlands bespreek het. Daar het ongelukkig een puntjie agterweë gebly. Soos onkruid in die blombedding of ‘n vlek op ‘n sitkamermat kan jy dit nie miskyk nie, maar met … Lees verder

Suidpunt: Wanneer kommunisme en kapitalisme saamsmelt

Terwyl daar hierdie week [29] op die sypaadjies in Hermanus katte soos groenmielies oor die kole gebraai is, het Suidpunt “FINAL HOUR” van X-ray Dogs gekoop, afgelaai en “The Final Countdown” van Europe op YouTube geluister. Die Jungiaanse … Lees verder

Suidpunt: Kommunisme en Kategismus (1969)

Op Hermanus besoek ek en Moeder ons geliefde tweedehandse liefdadigheidswinkeltjie, waar al die inkomste vir die dierewelsyn aangewend word.

So kom ek af op Die Katkisasieboek, 1969, een-en-twintigste druk (een van 30.000 kopieë) wat ‘n skamele R5,00 kos. My … Lees verder

Suidpunt: Ek is nou klaar met Afrikaanse tydskrifte

Dis al diep in Aprilmaand en ek is besig om my boekrak en kartonbokse te takel. Tydskrifte en boeke word sorgvuldig krities bekyk, resorteer en sorteer: herwinningsak, biblioteek, antikwariaat of vriende/familie?

Daar is ‘n tyd om te kom, ‘n tyd … Lees verder

Suidpunt: En wat nu met het Nederlands?

In ‘n vorige artikel “Waarom is Hollands weggegooi vir Afrikaans?” het ek gekyk na die geskiedenis van Kaap-Hollands wat later Afrikaans sou word. Daar is gekyk na die swak onderwys [met min lesure in Nederlands], die ewe swak onderrigmetodes, die … Lees verder

Suidpunt: Om te skryf, of nie te skryf nie?

Ek sit met ‘n etiese probleem. Miskien kan die PRAAG-lesers my help.

  1. Is dit geoorloof om aan kompetisies deel te neem van die hoofstroommedia of ander organisasies as jy die geld kan benut vir jou eie saak, agenda of ander
Lees verder

Suidpunt: Waarom is Hollands weggegooi vir Afrikaans?

Een van PRAAG se getroue lesers, op Disqus bekend as Sussie se Vissie, wou weet waarom die Afrikaner/Boer so maklik die Hollandse kultuurtaal, waarop hy tog so heilig was, so maklik kon prysgee vir Afrikaans. Wat sou die rede hiervoor Lees verder

Suidpunt: Skryf vandag nog jou lewensverhaal!

Soos ek deur mnr. Leon Lemmer se weeklikse rubriek lees, raak dit vir my gans te duidelik wie die geskiedenis skryf. Of, wie ‘n platform gegee word om geskiedenis te skrywe. Baie van ons lesers dink miskien: “Mastig, net mense … Lees verder

Suidpunt: Vyftien besware rondom die ongelóóflike klug van verpligte Afrikataalklasse

Nie so lank gelede nie (22 September 2015 en 11 Julie 2017) hoor ek ‘n gesprek oor RSG op Praat Saam omtrent die infasering van ‘n Afrikataal in die grondslagfase in Anno Domini 2018, veral in die Wes-Kaap wat al … Lees verder

Suidpunt: Moet ons wérklik geld skenk aan groot Afrikaanse kultuurorganisasies?

Ek gaan nou baie eerlik wees: ek het nog nooit aan groot kultuurorganisasies geld geskenk nie. Ek vermoed kultuurorganisasies het ‘n ingeboude kodering om met verloop van jare van binne verrot of uitgehol te raak.

Laat ons gou eers kyk … Lees verder

Afrikaansonderrig sonder ‘n doel

Ek reageer op slegs twee paragrawe in ‘Toekoms in eie taal: ‘n Risiko-ontleding van die Afrikaanse taalgemeenskap en vertrekpunte vir ’n taalstrategie’ (Jacobs, Langner & Steyn, Pretoria: FAK, 2013, 98p). Hier is die paragrawe onder die subhofie 2.2.7: ‘Die verbetering … Lees verder

Suidpunt: Red Afrikaans, verlos ons van die neerslagtige fiksie!

Van die giftigste resensies sal jy nie tussen die datagrepe van Netwerk24, “Literator”, “LitNet”, “Tydskrif vir Letterkunde” of selfs jou dorpskoerant vind nie. Ook nie die Suid-Afrikaanse Engelse pers nie. Hoe kan iets giftig wees as dit nie van die … Lees verder