Sarah Palin se boek verkoop tonne

Die voormalige Republikeinse goewerneur van Alaska, Sarah Palin, se memoires “Going Rogue”  het opgeskiet tot die bopunt van die Amerikaanse topverkoperlys, na net die eerste week van publikasie, het bedryfsyfers gister aangetoon.

Amper ‘n halfmiljoen eksemplare van “Going Rogue: An … Lees verder

Sjina verwerp oproep deur bekende skrywers

Image
Liu Xiaobo

Sjina het Dinsdag 'n oproep verwerp deur prominente internasionale skrywers en akademici om die Sjinese rebel, Liu Xiaobo vry te laat. Die versoek is in 'n brief aan die Sjinese president Hu Jintao gestuur.

"Sjina is 'n land … Lees verder

Skryfkursus in Clarens, ‘n ongelooflike lekker ervaring

Dit was die eerste keer dat ek so iets doen, om saam met volslae vreemdelinge in 'n klas te gaan sit en 'n kreatiewe skryfkursus by te woon, maar wat 'n ervaring was dit toe nie. Die huiwering van onbekendheid

Lees verder

Paul Simon dagvaar horlosiemaker

Die sanger en liedjieskrywer het Rythm in die VSA voor die federale hof van New York gedaag.

Hy sê die maatskappy het nooit sy toestemming gehad om die muurhorlosies wat die beroemde liedjie speel te verkoop nie.

Simon wil 10 … Lees verder

Genoeg-CD is ‘n vonds!

Die boodskap in bykans al die liedjies is dieselfde : almal is moeg vir misdaad en korrupsie. Die reënboognasie oortuig nie meer nie. Afrikaners is ontnugterd. Hierdie protesmusiek gaan waarskynlik iewers deur iemand met die Voëlvrybeweging vergelyk word. Die groot verskil Lees verder