Volkstaat op die Hoëveld – maar is dit nog haalbaar?

Hier is ‘n interessante volstaatkaart wat in 1990 deur die Oranjewerkers gepubliseer is. Die groep van mnr. Cor Ehlers, OASE se voorstelle sedertdien is grootliks op dié kaart gegrond. Die vraag is egter of dit nog hoegenaamd haalbaar is, gegewe … Lees verder

Nuwe volkstaat so groot soos Suid-Korea, Portugal of Oostenryk

Dit is reeds geruime tyd bekend dat ‘n Afrikanermeerderheidsgebied in Suid-Afrika bestaan. Dit beslaan dele van die ou Boererepublieke en Noord-Natal. Deur “grensdorpe” so te verdeel dat Afrikanerbuurte van nie-Afrikanerbuurte geskei word, word ‘n internasionaal aanvaarbare meerderheidsgebied geskep wat tussen … Lees verder